Is die volgende n Mengsel of nie? Indien dit wel n mengsel is, sê of dit n heterogene of homogene mengsel is: Kraanwater

Similar documents
NATIONAL SENIOR CERTIFICATE/ NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

Graad 12: Rye en Reekse

Oplos van kwadratiese vergelykings: die vind van die vergelyking *

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN FISIESE WETENSKAP (V2) JUNIE 2015 EKSAMEN VRAESTEL GRAAD 10

Huiswerk Hoofstuk 22 Elektriese velde Homework Chapter 22 Electric fields

Kwadratiese rye - Graad 11

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 6: Chemiese verandering

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA WTW263 NUMERIESE METODES WTW263 NUMERICAL METHODS EKSAMEN / EXAMINATION

GAUTENG DEPARTMENT OF EDUCATION / GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINCIAL EXAMINATION / PROVINSIALE EKSAMEN JUNE/JUNIE 2016 GRADE / GRAAD 11

GRADE/GRAAD 10 NOVEMBER 2018

Elektriese Stroomvloei. n Elektriese stroom bestaan uit die beweging van elektrone in n metaalgeleier.

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE/ NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

VAN/SURNAME: VOORNAME/FIRST NAMES: STUDENTENOMMER/STUDENT NUMBER: Totaal / Total:

MATHEMATICS GRADE 10 TASK 1 INVESTIGATION Marks: 55

CAMI EDUCATION. Graad 12 Vraestel I : Rekord eksamen Punte. Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word:

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE/GRAAD 12

VAN / SURNAME: VOORNAME / FIRST NAMES: STUDENTENOMMER / STUDENT NUMBER: FOONNO. GEDURENDE EKSAMENPERIODE / PHONE NO. DURING EXAM PERIOD:

SEMESTERTOETS 1 / SEMESTER TEST 1

CHM 171 EKSAMEN / EXAMINATION

Hoofstuk 29 Magnetiese Velde a.g.v Elektriese Strome

LIMPOPO DEPARTEMENT VAN ONDERWYS LIMPOPO DEPARTMENT OF EDUCATION- LAERSKOOL WARMBAD

JUNE 2005 TYD/TIME: 90 min PUNTE / MARKS: 50 VAN/SURNAME: VOORNAME/FIRST NAMES: STUDENTENOMMER/STUDENT NUMBER:

EXAMINATION / EKSAMEN 19 JUNE/JUNIE 2013 AT / OM 08:00

GRADE/GRAAD 11 NOVEMBER 2018 TECHNICAL SCIENCES P1 TEGNIESE WETENSKAPPE V1 MARKING GUIDELINE/NASIENRIGLYN

GRADE 11 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 11 - FINALE RONDTE VRAE

TW 214 TOETS 2 - VOORBEREIDING 2018 TEST 2 - PREPARATION

EXAMINATION / EKSAMEN 17 JUNE/JUNIE 2011 AT / OM 12:00 Q1 Q2 Q3 Q4 Q5 Q6 TOTAL

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

[1a] 1, 3 [1b] 1, 0 [1c] 1, 3 en / and 1, 5 [1d] 1, 0 en / and 1, 0 [1e] Geen van hierdie / None of these

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 11

CMY 127 EKSAMEN / EXAMINATION

CHM 215 Eksamen / Examination

VAN / SURNAME: VOORNAME / FIRST NAMES: STUDENTENOMMER / STUDENT NUMBER: HANDTEKENING / SIGNATURE: SEL NR / CELL NO:

3. How many gadgets must he make and sell to make a profit of R1000?

3. (d) None of these / Geen van hierdie

GRADE 9 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 9 - FINALE RONDTE VRAE

GRADE/GRAAD 11 NOVEMBER 2018

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE/GRAAD 10

MARKS / PUNTE: 80 Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe CHM 171 EXAMINATION / EKSAMEN. Student number Studentenommer.

Huiswerk Hoofstuk 23 Chapter 23 Homework

WTW 158 : CALCULUS EKSAMEN / EXAMINATION Eksterne eksaminator / External examiner: Me/Ms R Möller

HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 2016 GRAAD 11 VRAESTEL 2

Eksterne eksaminator / External examiner: Dr. P Ntumba Interne eksaminatore / Internal examiners: Prof. I Broere, Prof. JE vd Berg, Dr.

Funksies en Verwantskappe

November 2005 TYD/TIME: 90 min PUNTE / MARKS: 35 VAN/SURNAME: VOORNAME/FIRST NAMES: STUDENTENOMMER/STUDENT NUMBER: HANDTEKENING/SIGNATURE:

Eksperiment ROT: Rotation Kinematics. Experiment ROT: Rotation Kinematics

GRADE 9 - FIRST ROUND QUESTIONS GRAAD 9 - EERSTE RONDTE VRAE

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE/ NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE/GRAAD 10

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

CHM 181 SURNAME AND INITIALS : VAN EN VOORLETTERS

VAN / SURNAME: VOORNAME / FIRST NAMES: STUDENTENOMMER / STUDENT NUMBER: HANDTEKENING / SIGNATURE: TELEFOON / TELEPHONE:

Semester Test 1. Semestertoets 1. Module EIR221 Elektriese Ingenieurswese 20 Augustus Module EIR221 Electrical Engineering 20 August 2010

WTW 263 NUMERIESE METODES / NUMERICAL METHODS

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

CAMI EDUCATION. Voltooi die volgende sinne deur die ontbrekende woord langs die vraagnommer ( ) te skryf.

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 10

Graad 4 NWT-afbakening 15 November Afrika, Noord-Amerika, Suid-Amerika, Asië, Europa, Australië, Antarktika

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE/NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE/GRAAD 10

EKSAMEN / EXAMINATION Q1 Q2 Q3 Q4 Q5 TOTAL. 2. No pencil work or any work in red ink will be marked.

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE/GRAAD 12

CMY 117 SEMESTERTOETS 2 / SEMESTER TEST 2

GRADE/GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 TECHNICAL SCIENCES P2 TEGNIESE WETENSKAPPE V2 MARKING GUIDELINE/NASIENRIGLYN

Question 1. The van der Waals equation of state is given by the equation: a

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING

GRADE 12 LEARNER SUPPORT PROGRAMME

GRADE 11 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 11 - FINALE RONDTE VRAE

Examination Copyright reserved. Eksamen Kopiereg voorbehou. Module EBN122 Elektrisiteit en Elektronika 13 November 2009

Semester Test 1 Semestertoets 1 FSK March 2011 / 16 Maart Time 2½ hours Max. Total 85 Marks Max Tyd 2½ ure Maks. Totaal 85 punte Maks

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE/ NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE/GRAAD 10

Studentenommer: Student number: Volpunte: Full marks: 160 Open / closed book: Oopboek / toeboek: 21 Punt: Mark: BELANGRIK- IMPORTANT

Funksies en grafieke - Graad 10 *

ELEKTRIESE TEGNOLOGIE

UNIVERSITY OF PRETORIA / UNIVERSITEIT VAN PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

BEngTuks.blogspot.com

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 10 MATHEMATICS P3 PREPARATORY EXAMINATION 2008 NOVEMBER 2008

UNIVERSITY OF PRETORIA. Department of Chemistry. CMY 284: Organic Chemistry / Organiese Chemie FINAL EXAMINATION / FINALE EKSAMEN

Punte: Intern Marks: Internal WTW 168 : CALCULUS. EKSAMEN / EXAMINATION Eksterne eksaminator / External examiner: Me / Ms R Möller

OpenStax-CNX module: m Meetkunde: Meting * basis loodregte hoogte. Figure 1. Figure 2

Aspects of the determination of the platinum group elements and arsenic by inductively. coupled plasma mass spectrometry

UNIVERSITY OF PRETORIA

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12 GRAAD 12

CMY 127 FINALE EKSAMEN / FINAL EXAMINATION AFDELING A / SECTION A

Initials & Surname / Voorletters & Van :...

a b

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 MEMORANDUM

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING

PHYSICAL SCIENCES P1 (PHYSICS) FISIESE WETENSKAPPE V1 (FISIKA)

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE/GRAAD 12

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12

WTW 158 : CALCULUS EKSAMEN / EXAMINATION Eksterne eksaminator / External examiner: Prof NFJ van Rensburg

Question / Vraag 1: [12]

MEMORANDUM PHYSICAL SCIENCE SEPTEMBER 2018 CW PLC COMMON PAPER 2 TOTAL: B (2) 1.2 A (2) 1.3 B (2) 1.4 B (2) 1.5 A (2) 1.6 A (2) 1.

WTW 161 : ALGEBRA. EKSAMEN / EXAMINATION Eksterne eksaminator / External examiner: Dr F Theron

KOPIEREG VOORBEHOU / COPYRIGHT RESERVED


NATIONAL SENIOR CERTIFICATE NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE/GRAAD 12 JUNE/JUNIE 2018 MATHEMATICS P1/WISKUNDE V1 MARKING GUIDELINE/NASIENRIGLYN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Transcription:

Is die volgende n Mengsel of nie? Indien dit wel n mengsel is, sê of dit n heterogene of homogene mengsel is: Kraanwater M Hom 1

Is die volgende n Mengsel of nie? Indien dit wel n mengsel is, sê of dit n heterogene of homogene mengsel is: Brons ( n allooi van koper en sink) M Hom 2

Is die volgende n Mengsel of nie? Indien dit wel n mengsel is, sê of dit n heterogene of homogene mengsel is: Sement M Hom 3

Is die volgende n Mengsel of nie? Indien dit wel n mengsel is, sê of dit n heterogene of homogene mengsel is: Aluminium foelie NM 4

Is die volgende n Mengsel of nie? Indien dit wel n mengsel is, sê of dit n heterogene of homogene mengsel is: Coca Cola M Het 5

Is die volgende n Mengsel of nie? Indien dit wel n mengsel is, sê of dit n heterogene of homogene mengsel is: Seepwater M Het 6

Is die volgende n Mengsel of nie? Indien dit wel n mengsel is, sê of dit n heterogene of homogene mengsel is: Swart tee M Hom 7

Is die volgende n Mengsel of nie? Indien dit wel n mengsel is, sê of dit n heterogene of homogene mengsel is: Suikerwater M Hom 8

Is die volgende n Mengsel of nie? Indien dit wel n mengsel is, sê of dit n heterogene of homogene mengsel is: Baba melk formule M Hom 9

Is die volgende stof n suiwer stof of n mengsel? As dit n mengsel is, sê of dit homogene of heterogeen is. Indien dit n suiwer stof is, sê of dit n element of n verbinding is. Bloed Mengs Hom 10

Is die volgende stof n suiwer stof of n mengsel? As dit n mengsel is, sê of dit homogene of heterogeen is. Indien dit n suiwer stof is, sê of dit n element of n verbinding is. Argon Suiwer Element 11

Is die volgende stof n suiwer stof of n mengsel? As dit n mengsel is, sê of dit homogene of heterogeen is. Indien dit n suiwer stof is, sê of dit n element of n verbinding is. Silikondioksied Suiwer Verbinding 12

Is die volgende stof n suiwer stof of n mengsel? As dit n mengsel is, sê of dit homogene of heterogeen is. Indien dit n suiwer stof is, sê of dit n element of n verbinding is. Sand en klippe Mengs Heterogeen 13

Is die volgende stof n suiwer stof of n mengsel? As dit n mengsel is, sê of dit homogene of heterogeen is. Gaskoeldrank Mengsel Heterogeen 14

Is die volgende stof n suiwer stof of n mengsel? As dit n mengsel is, sê of dit homogene of heterogeen is. Staal Mengsel Homogeen 15

Is die volgende stof n suiwer stof of n mengsel? As dit n mengsel is, sê of dit homogene of heterogeen is. Suurstof Suiwer 16

Is die volgende stof n suiwer stof of n mengsel? As dit n mengsel is, sê of dit homogene of heterogeen is. Yster vylsels Suiwer 17

Is die volgende stof n suiwer stof of n mengsel? As dit n mengsel is, sê of dit homogene of heterogeen is. Rook Mengsel Heterogeen 18

Is die volgende stof n suiwer stof of n mengsel? As dit n mengsel is, sê of dit homogene of heterogeen is. Kalk (CaCO 3 ) Mengsel Homogeen 19

Sê of die volgende n element, mengsel of verbinding is Cu Element 20

Sê of die volgende n element, mengsel of verbinding is Yster en swael Mengsel 21

Sê of die volgende n element, mengsel of verbinding is Al Element 22

Sê of die volgende n element, mengsel of verbinding is H 2 SO 4 Verbinding 23

Sê of die volgende n element, mengsel of verbinding is SO 3 Verbinding 24

Wat is die chemiese simbool vir natrium fluoried? NaF 25

Wat is die chemiese simbool vir magnesium chloried? MgCl 2 26

Wat is die chemiese simbool vir magnesium oksied? MgO 27

Wat is die chemiese simbool vir koper(ii)nitraat? Cu(NO 3 ) 2 28

Gee die naam van die volgende stof: KBr kaliumbromied 29

Gee die naam van die volgende stof: HCl Waterstof chloried of soutsuur 30

Gee die naam van die volgende stof: KMnO 4 kaliumpermanganaat 31

Gee die naam van die volgende stof: NO 2 Stikstofdioksied 32

Gee die naam van die volgende stof: NH 4 OH Ammonium hidroksied 33

Gee die naam van die volgende stof: Na 2 SO 4 Natrium sulfaat 34

Gee die naam van die volgende stof: Fe(NO 3 ) 3 Yster(III)nitraat 35

Gee die naam van die volgende stof: PbSO 3 Lood(II)sulfiet 36

Gee die naam van die volgende stof: Cu(HCO 3 ) 2 Koper(II)waterstofkarbonaat 37

Gee die chemiese formule vir die volgende verbinding Kaliumnitraat KNO 3 38

Gee die chemiese formule vir die volgende verbinding Natriumjodied NaI 39

Gee die chemiese formule vir die volgende verbinding Bariumsulfaat BaSO 4 40

Gee die chemiese formule vir die volgende verbinding Aluminiumchloried AlCl 3 41

Gee die chemiese formule vir die volgende verbinding Magnesiumfosfaat Mg 3 (PO 4 ) 2 42

Gee die chemiese formule vir die volgende verbinding Tin(II)bromied SnBr 2 43

Gee die chemiese formule vir die volgende verbinding Mangaan(II)fosfied Mn 3 P 2 44

Wat is die eienskappe van metale? Goeie elektriese en hitte-geleiers, blink glans, pletbaar en buigbaar, hoë smeltpunt 45

Wat is n geleier? n Stof, gewoonlik metale, wat elektrisiteit toelaat om daardeur te vloei 46

Wat is n elektriese isolator? Nie-geleidende materiaal wat geen lading dra nie. 47

Waar of Onwaar: Materie kan verdeel word as Magneties / Nie-magneties ; Termiese geleiers / Nie termiese geleiers ; elektriese geleiers / semi-geleiers / isolators ; metale / metaloïede / nie-metale Waar 48

Watter van die volgende kan geklassifiseer word as n mengsel? Suiker Seesout Lug Yster Lug 49

n Element kan gedefinieër word as n Stof wat nie in twee of meer stowwe verdeel kan word met gewone chemiese of fisiese metodes nie, of n Stof met konstante en deurlopende samestelling n Stof wat twee of meer stowwe bevat n Eenvormige stof Eenvormige stof 50

Jy word n proefbuis gegee wat n mengsel van yster-vylsels en swael bevat. Jy moet die hoeveelheid yster in die proefbuis weeg. Hoe sal jy te werk gaan? Magneet 51

Gee die naam van die volgende verbinding: Na Br Natrium Bromied 52

Gee die naam van die volgende verbinding: Ba(NO 3 ) 2 Barium Nitraat 53

Gee die naam van die volgende verbinding: SO 2 Swael dioksied 54

Gee die naam van die volgende verbinding: H 2 SO 4 Waterstof sulfaat (Swaelsuur) 55

Gee n formule vir die volgende verbinding yster (II) sulfaat FeSO 4 56

Gee n formule vir die volgende verbinding Boor triflouried BF 3 57

Gee n formule vir die volgende verbinding Kalium permanganaat KMnO 4 58

Gee n formule vir die volgende verbinding Sink chloried ZnCl 2 59

Watter eienskap van die volgende maak dit geskik vir die doel waarvoor dit aangewend word? Teer op paaie Hoë wrywingskoëffisiënt 60

Watter eienskap van die volgende maak dit geskik vir die doel waarvoor dit aangewend word? Yster diefwering Sterk, nie-buigbaar, duursaam 61

Watter eienskap van die volgende maak dit geskik vir die doel waarvoor dit aangewend word? Plastiek tuinmeubls Duursaam, maak maklik skoon 62

Watter eienskap van die volgende maak dit geskik vir die doel waarvoor dit aangewend word? Goue juwele Glans, maklik om te vorm 63

Watter eienskap van die volgende maak dit geskik vir die doel waarvoor dit aangewend word? Klei vir bakstene Maklik om mee te werk as dit nat is sterk as dit droog is 64

Watter eienskap van die volgende maak dit geskik vir die doel waarvoor dit aangewend word? Katoen klere Goeie isoleerder, laat vel toe om asem te haal 65

Wat is diffusie? Beweging van deeltjies van hoë konsentrasie na lae konsentrasie, bv Brown se beweging 66

Wat is die smeltpunt? Temperatuur waar n vaste stof verander in n vloeistof 67

Wat is die vriespunt? Temperatuur waar n vloeistof verander in n vastestof 68

Wat is die Verdamping? Proses waartydens n vloeistof oorgaan na gasfase 69

Wat is die teenoorgestelde van verdamping? Kondensasie 70

Wat is sublimasie? Proses waartydens n stof direk oorgaan van vaste stof na gas, bv droë ys 71

Gee een woord vir die volgende Die verandering in fase van vaste stof na gas Sublimasie 72

Gee een woord vir die volgende Die verandering in fase van vloeistof na gas Kook 73

Water het n kookpunte by 100 C. Definieër kookpunt Die temperatuur waarby n vloeistof van fase verander en n gas word. 74

Beskryf n vaste stof na aanleiding van die kinetiese model n Vaste stof bestaan uit atome of molekule wat lae energie het (vibreer om n vaste punt). Die deeltjies is baie nou saamgepak, endear is sterk aantrekkingskragte tussen die molekules. Vaste stowwe het n vaste volume. 75

Element Smeltpunt Kookpunt Koper 1083 C 2567 C Magnesium 650 C 1107 C Suurstof -218,4 C -183 C Koolstof 3500 C 4827 C Helium -272 C -268,6 C Swael 112,8 C 444,6 C In watter fase sal elkeen van hierdie wees by 25 C (Kamer temperatuur)? Koper Vaste stof Magnesium Vaste stof Suurstof Gas Koolstof Vaste stof Helium Gas Swael Vaste stof 76

Element Smeltpunt Kookpunt Koper 1083 C 2567 C Magnesium 650 C 1107 C Suurstof -218,4 C -183 C Koolstof 3500 C 4827 C Helium -272 C -268,6 C Swael 112,8 C 444,6 C Watter van hierdie elemente het die sterkste kragte tussen die atome? Gee n rede vir jou antwoord Koolstof dit het die hoogste smeltpunte en kookpunte. Dit beteken baie energie is nodig om die kragte tussen die deeltjies te oorkom 77

Teken n diagram om aan te dui hoe magnesium in die vaste stof, vloeistof en gasfase sal lyk 78

Pas die inligting in kolom A by die ontdekker daarvan in kolom B Kolom A Ontdekking van die elektron Rangskikking van elektrone Atome as die kleinste boublokke van materie Ontdekking van die nucleus Ontdekking van radioaktiwiteit Kolom B Niels Bohr Marie en Pierre Curie Antieke Grieke en Dalton JJ Thomson Rutherford A JJ Thomson; B Niels Bohr ; C Antieke Grieke ; D Rutherford ; E Marie en Pierre Curie 79

Wat is die waarde van 1 atoommassa eenheid? 1,67 x 10-27 kg 80

Definieër relatiewe atoommassa Dit is die gemiddelde massa van al die natuurlike isotope van daardie element 81

Wat is die massa van n elektron? 9,11 x 10-31 kg 82

Wat is die lading van n elektron? -1,6 x 10 19 C 83

Wat is die simbool vir die atoomgetal? Z 84

Wat is die simbool vir die atoommassa? A 85

Wat kry ons as ons die atoomgetal aftrek van die atoommassa? Die aantal neutrone 86

Gebruik standaard-notasie om natrium voor te stel 87

Definieër die nukleus Sleutelwoorde: Protone, neutrone, nukleone, middelpunt van die atoom 88

Definieër die elektron Sleutelwoorde: Baie ligte deeltjies, negatiewe lading, buite om die kern, 89

Definieër die atoommassa Die aantal protone en neutrone, of meer formeel die gemiddelde massa van atome van die element 90

Voltooi die tabel Element Atoommassa Atoomgetal Aantal protone Aantal elektrone Aantal neutrone Mg 24 12 O 8 17 Ni 28 40 20 Zn 0 C 12 6 Al 3+ 13 O 2-10 91

Gebruik standaard-notasie om Kalium voor te stel 92

Gebruik standaard-notasie om koper voor te stel 93

Gebruik standaard-notasie om chloor voor te stel 94

Vir die volgende element: 35 Cl 17 Gee die aantal protone, neutrone en elektrone in elke atoom Protone 17 Neutrone 18 Elektrone 17 95

Watter van die volgende het 7 elektrone? 5 13 He C 2 6 7 15 Li N 3 7 96

Gee die regte antwoord vir X: 40 18 X Ar 97

Gee die regte antwoord vir X: X 20 Ca 40 98

Gee die regte antwoord vir X: 31 X P 15 99

Wat is dieselfde en wat is verskillend tussen hierdie twee vorme van uraan: 235 238 U U 92 92 Z is dieselfde (aantal protone). A is verskillend (aantal neutrone verskil) 100

Die element chloor het twee isotope, chloor 35 en chloor 37. Die voorkoms van hierdie isotpe in die natuur is 75% chloor-35 en 25% chloor 37. Bereken die gemiddelde relatiewe atoommassa vir chloor. 75% van die chloor-atome het n massa van 35u. Bydrae van Cl 35 = (75/100 35) = 26,25u. 25% van die chloor-atome het n massa van 37u. Bydrae van Cl 37 = (25/100 37) = 9,25u. Relatiewe atoommassa = 26,25u + 9,25u = 35,5u 101

Atoom A het 5 protone en 5 neutrone. Atoom B het 6 protone en 6 neutrone. Hierdie atome is: A. allotrope B. isotope C. isomere D. atome van verskillende elemente D 102

Vir die swael isotope 32 34 S S 16 16 Gee die aantal Protone Nukleone Elektrone Neutrone Protone 16 16 Nukleone 32 34 Elektrone 16 16 Neutrone 16 18 103

Watter van die volgende is isotope van 35 17 Cl 17 35 37 Cl Cl Cl 35 17 17 104

Watter van die volgende is isotope van U-235? 238 238 235 E E E 92 90 92 105

As n hoeveelheid stof 19,9% boor-10 en 80,1% boor-11 bevat, bereken die relatiewe atoommassa van boor. 106

As n hoeveelheid stof 79% Mg- 24, 10% Mg-25 en 11% Mg-26 bevat, bereken die relatiewe atoommassa van magnesium. 107

Vir die element 234 U 92 Gebruik standaard-notasie o n isotoop met 2 minder neutrone te beskryf 108

Vir die element 234 U 92 Gebruik standaard-notasie o n isotoop met 4 meer neutrone te beskryf 109

Watter van die volgende is isotope van 40 20 Ca 40 42 40 K Ca Ar 19 20 18 110

Gee die elektron-konfigurasie en Aufbau diagram van stikstof 1s 2 2s 2 2p 3 111

Gee die elektron-konfigurasie en Aufbau diagram van O 2-1s 2 2s 2 2p 6 112

Voltooi die volgende tabel: Element of ioon Kalium Helium O 2- Mg 2+ Elektron konfigurasie Kern elektrone Valens elektrone 113

Is die volgende Waar of Onwaar? Indien Onwaar, gee die regte stelling: 20Ne en Ne het elk 10 protone, 12 22 10 10 elektrone en 12 neutrone Onwaar: 114

Is die volgende Waar of Onwaar? Indien Onwaar, gee die regte stelling: Die atoommassa van enige atoom van n gegewe element is altyd dieselfde Waar 115

Is die volgende Waar of Onwaar? Indien Onwaar, gee die regte stelling: Dit is veiliger om helium as waterstof in ballonne te gebruik Waar 116

Is die volgende Waar of Onwaar? Indien Onwaar, gee die regte stelling: Groep 1 element vorm geredelik negatiewe ione Onwaar: Hulle vorm positiewe ione 117

Die lading op n atoom is A) Positief B) Neutraal C) Negatief D) Nie een van hierdie nie Neutraal 118

Indien Rutherford neutrone eerder as -deeltjies in sy eksperiment gebruik het, sou die neutrone A) Nie gedeflekteer het nie, want dit het nie ladings nie B) Meer gedflekteer het C) Aangtrek geword het na die kerne D) Dieselfde resultate gegee het A 119

Beskou die isotoop 234 U 92 Watter van die volgende stellings is waar: 234 A) Die element is n isotoop van 94 Pu B) Die element het 234 elektrone C) Die element het dieselfde elektron- 238 konfigurasie as 92 D) Die element het n atoommassa van 92 U C 120

Die elektron-konfigurasie van n chloor-atoom kan voorgestel word met: 1. 1s 2 2s 8 3s 7 2. 1s 2 2s 2 2p 6 3s 2 3p 5 3. 1s 2 2s 2 2p 6 3s 2 3p 6 4. 1s 2 2s 2 2p 5 1s 2 2s 2 2p 6 3s 2 3p 5 121

Gee die standaard-notasie vir die volgende element: Berrilium 122

Gee die standaard-notasie vir die volgende element: Koolstof-12 123

Gee die standaard-notasie vir die volgende element: Titanium-48 124

Gee die standaard-notasie vir die volgende element: Fluoor 125

Voltooi: Alle voorwerpe wat ons in die wêreld om ons sien, bestaan uit. 126

Wat is materie en beskryf dit. 127

Teken die klassifisering van materie. 128

Wat is materiale en noem 2 voorbeelde. 129

Wat sal die eienskappe van die voorwerp beïnvloed? 130

Waarom is dit belangrik om die eienskappe van materiale te verstaan? 131

Wat is fisiese eienskappe? 132

Noem en beskryf 9 fisiese eienskappe van materiale. 133

Waarmee het chemiese eienskappe te doen? 134

Noem 3 algemene voorbeelde van mengsels. 135

Definieër n mengsel. 136

Noem 3 eienskappe van n mengsel. 137

Noem die twee hoofsoorte mengels. 138

Definieër n homogene mengsel. 139

Beskryf n homogene mengsel kortliks en noem 3 voorbeelde. 140

Definieër n heterogene mengsel. 141

Beskryf n heterogene mengsel kortliks en noem 5 voorbeelde. 142

In watter 2 kategorieë kan materie verdeel word? 143

Voltooi: Enige materiaal wat nie n mengsel is nie, word genoem. 144

Beskryf n suiwer stof. 145

Noem 2 maniere om te bepaal of n stof suiwer is. Beskryf ook elkeen volledig. 146

Voltooi: Elemente is die stowwe waaruit alle stowwe word en is die van die heelal. 147

Definieër n element. 148

Beskryf kortliks die kleinste deeltjie van n element. 149

Beskryf die afdeling Chemiese simbole van elemente. 150

Definieër n verbinding. 151

Beskryf verbindings. 152

Beskryf die mikroskopiese voorstelling van elemente, verbindings en mengsels. 153

Wat is n chemiese formule? 154

Watter 2 goed dui die formule van n verbinding aan? 155

Noem 7 voorbeelde hiervan. 156

Noem 8 algemene reëls wat ons gebruik om verbindings te benoem. 157

Wat is ione? 158

Wat is die periodieke tabel? 159

Noem en beskryf die posisie van die drie groepe elemente in die periodieke tabel. 160

Hoeveel elemente is metale (persentasie)? 161

In verband met die periodieke tabel, wat is interessant van waterstof? 162

Noem die fisiese verskille tussen metale en nie-metale. 163

Beskryf metalloïede. 164

Noem 3 eienskappe van metalloïede. 165

Beskryf elektriese geleiers, halfgeleiers en isolators. 166

Hoe toets ons die elektriese geleidingsvermoë van materiale? 167

Beskryf termiese geleiers en isolators. 168

Wat is ferromagnetiese stowwe en nie-magnetiese stowwe? 169

Wat is n magnetiese allooi en noem 3 voorbeelde. 170

Noem en beskryf die 2 groepe waarin ferromagnetiese materiale verdeel kan word. 171

Noem 4 gebruike van magnetiese materiale. 172

Noem die 3 fases van materie. 173

Waarom kan ons tussen die 3 fases van materie onderskei? 174

Noem die 6 vernaamste eienskappe van die 3 fases van materie. 175

Beskryf kortliks die vierde fase van materie. 176

Voltooi: Ons kan sien dat materie uit deeltjies bestaan wanneer ons na kyk. 177

Definieër die term diffusie. 178

Beskryf diffusie kortliks. 179

Wat het Robert Brown gedoen? 180

Beskryf hoe Brown se beweging in die klaskamer waargeneem kan word. 181

Noem 2 allerdaagse voorbeelde van diffusie. 182

Wanneer verander ys na water en water na waterdamp? 183

Waarvan hang die fisiese toestand (of fase) waarin n stof by n sekere temperatuur is, dus af? 184

Wat is n stof se: vriespunt, smeltpunt en kookpunt? 185

Waarmee word temperatuur gemeet? 186

Beskryf die temperatuurskaal waarmee ons werk. 187

Hoe kan die fisiese toestand van n stof bepaal word? 188

Wat is n faseverandering? 189

Watter simbool word gebruik om hitte voor te stel? 190

Noem die naam van verandering en die veroorsakende faktor by al 6 faseveranderings. 191

Wat gebeur wanneer n stof verhit word? 192

Wat gebeur wanneer n stof afgekoel word? 193

Wat is oorgangswarmte of latente warmte? 194

Wat beteken latent? 195

Wat is smelting? 196

Wat gebeur met die deeltjies van n stof wat verhit word totdat dit smelt? 197

Wat is vriesing? 198

Wat gebeur met die deeltjies van n vloeistof wanneer dit afgekoel word totdat dit vries? 199

Wanneer praat ons van kook? 200

Wat gebeur met die deeltjies van n vloeistof wat verhit word totdat dit kook? 201

Wat is verdamping? 202

Wat is vlugtige vloeistowwe? 203

Beskryf die 4 verskille tussen kook en verdamping? 204

Wat is kondensasie? 205

Wat gebeur met die deeltjies van n gas wanneer dit kondenseer? 206

Kan n vastestof in n gas verander sonder om eers in n vloeistof te verander? 207

Hoekom is sublimasie nuttig? 208

Beskryf die verhittings- en afkoelingskurwes. 209

Wat is die verskil tussen makroskopiese en mikroskopiese eienskappe? 210

Beskryf die kinetiese molekulêre teorie. 211

Beskryf die 7 punte van die kinetiese molekulêre teorie. 212

Verklaar die 3 waarneembare makroskopiese eienskappe van die drie fases nou mikroskopies. 213

Wat word vloeistowwe en vastestowwe genoem en waarom? 214

Wat word vloeistowwe en gasse genoem en waarom? 215

Beskryf d.m.v. 5 punte die verskille tussen vastestowwe, vloeistowwe en gasse aan die hand van die kinetiese molekulêre teorie. 216

Wat is n model? 217

Beskryf Democritus se bydrae tot die atoomteorie. 218

Hoe lank was dit voor iemand enige nuwe ontdekkings oor die model van die atoom gemaak het? 219

Beskryf Dalton se atoomteorie. 220

Beskryf die elektriese aard van materie. 221

Beskryf Thomson se atoommodel. 222

Beskryf die ontdekking van radioaktiwiteit. 223

Beskryf Rutherford se atoommodel, waaronder: a) Rutherford se goudfoelie eksperiment b) Waarnemings tydens die eksperiment c) Rutherford se gevolgtrekkings d) Rutherford se atoommodel berus dus op die volgende aannames. 224

Beskryf Bohr se atoommodel. 225

Beskryf hoe Bohr lynspektra verklaar het. 226

Beskryf die Golf meganiese atoommodel. 227

Beskryf die ontdekking van die neutron. 228

Som die hele afdeling oor die ontwikkeling van die atoommodel in 1 tydlyn op 229

Waarmee word atoommassa gemeet? 230

Waarom het wetenskaplikes besluit om n standaardmassa aan 1 spesifieke atoom toe te ken en dan alle ander atome relatief hiermee te meet? 231

Beskryf die standaardmassa wat in 1961 gekies is. 232

Wat is die atoommassakonstante en waarvoor word dit gebruik? 233

Waarvan maak ons eerder gebruik i.p.v. atoommassaeenheid? 234

Definieër die relatiewe atoommassa van n atoom. 235

Beskryf nou m.b.v. voorbeelde die relatiewe atoommassa. 236

Beskryf atoomdeursnee. 237

Wat is die deursnee van n atoom en die deursnee van n atoomkern? 238

Wat is die werklike massa van n C-12 atoom? 239

Uit watter 3 subatomiese deeltjies bestaan n atoom? 240

Beskryf die bou, lading, massa en volume van n atoom. 241

Beskryf die massa, lading (C) en relatiewe lading van n proton, neutron en elektron. 242

Wat word bepaal deur die aantal protone in n atoomkern? 243

Definieër die atoomgetal van n atoom. 244

Noem 4 eienskappe van die atoomgetal Z. 245

Wat word bepaal deur die protone en neutrone? 246

Definieër die massagetal A, en beskryf die definisie in simbole. 247

Hoe word die atoomgetal en massagetal op die periodieke tabel aangedui? 248

Dui aan hoe die samestelling van n atoom bereken word, en gee n voorbeeld. 249

Wat is belangrik om te onthou by die chemiese eienskappe van n atoom? 250

Beskryf eenvoudig wat ione is en hoe hulle ontstaan, noem 2 voorbeelde. 251

Waarom en as wat kan n element gedefinieër word? 252

Wat het Thomson in 1913 vasgestel? 253

Wat is isotope? (Verduidelik kortliks) 254

Definieër isotope. 255

Noem en beskryf die 3 isotope vir waterstof. 256

Beskryf die twee chloor-isotope. 257

Beskryf kortliks die energievlakke in n atoom. 258

Beskryf Hoofenergievlakke, Newe-energievlak en Orbitale. 259

Definieër n orbitaal. 260

Beskryf die: s-orbitale p-orbitale d- en f-orbitale 261

Hoe stel ons voor hoeveel van elke soort orbitaal daar in n energievlak voorkom? 262

Beskryf die Aufbau Beginsel en die prosedure waarop dit berus. 263

Beskryf elektronkonfigurasie. 264

Beskryf verkorte elektronkonfigurasie. 265

Beskryf die elektronkonfigurasie van positiewe- en negatiewe ione. 266

As wat is die normale elektronkonfigurasie van atome of ione van n element, bekend? 267

Beskryf vlamtoetse. 268

Beskryf metale se betrekking tot vlamtoetse. 269

Verskaf die vlamkleure van n paar algemene metaalione (katione). 270

Wat is die Periodieke tabel? 271

Beskryf die groepe in die Periodieke tabel. 272

Noem die 5 groepe wat spesifieke name het, asook wat hierdie name is. 273

Watter impak het Dimitri Mendeleev gehad op die moderne Periodieke tabel? 274

Beskryf die Periodes van die Periodieke tabel. 275

Wat is interessant van die elektronrangskikkings van elemente in dieselfde groep van die Periodieke tabel? 276

Definieër die valensie-elektrone van n element. 277

In terme van valensie-elektrone, beskryf elk van die groepe een tot agt (I VIII) 278

Wat is n maklike manier om die valensie-elektrone van n element op die Periodieke tabel vas te stel? 279

Beskryf die vier gebiede of blokke waarin die Periodieke tabel verdeel kan word. 280

Watter verband is daar tussen die Periodegetal en energievlakke van n element? 281

Wat is periodisiteit? 282

Wat word saamgevat deur die periodieke wet? 283

Noem 3 eienskappe van n element wat bepaal word deur die grootheid van sy atome. 284

Noem 2 metodes wat gebruik kan word om die grootte van n atoom te bepaal. 285

Verskaf 2 definisies vir atoomradius. 286

Wat word gebruik om die afstand tussen 2 atoomkerne te meet? 287

Beskryf die periodisiteit wat t.o.v. atoomradiusse voorkom. 288

Beskryf die periodisiteit wat t.o.v. digtheid by elemente voorkom. 289

Wat is nodig om n elektron van n atoom te verwyder? 290

Verskaf n vergelyking wat die betekenis van ionisasie-energie illustreer. 291

Waarin word ionisasie-energie gemeet? 292

Definieër die eerste ionisasieenergie van n element. 293

Noem en beskryf 4 faktore wat ionisasie-energie beïnvloed. 294

Beskryf die periodisiteit van elemente t.o.v. ionisasie-energie. 295

Noem en beskryf 2 afwykings van eerste ionisasie-energie in Periode 2 en 3. 296

Noem 3 groepe wat eenderse eienskappe het t.o.v. ionisasieenergie en wat hierdie eienskappe is. 297

Wat is belangrik om te onthou met chemiese reaksies van elemente t.o.v. eerste ionisasieenergie? 298

Verg dit meer of minder energie om n tweede atoom van n elektron te verwyder? Waarom? 299

Definieër die tweede ionisasieenergie van n atoom. 300

Verskaf vergelykings wat die betekenis van tweede- en derde ionisasie-energie onderskeidelik illustreer. 301

Wat gebeur met ionisasie-energie nadat al die elektrone uit die buitenste energievlak verwyder is? 302

Definieër die term elektronaffiniteit. Beskryf nou wat elektronaffiniteit is. 303

Beskryf die periodisiteit van elemente t.o.v. elektronaffiniteit. 304

Definieëer die term elektronegatiwiteit. Beskryf nou elektronegatiwiteit. 305

Beskryf die periodisiteit van elemente t.o.v. elektronegatiwiteit. 306

Wat is n oksied? 307

Beskryf metaaloksiede en niemetaaloksiede asook hulle periodisiteit. 308

Wat word die elemente van groep 7 genoem? 309

Beskryf haliede asook hul periodisiteit. 310

Wat kan ons aflei uit elektronkonfigurasie van elemente in dieselfde groep? 311

Hoekom wil elemente die elektronstruktuur van edelgasse hê? 312

Wat sê die oktetreël? 313

Hoeveel elektrone het edelgasse in hul valensie-energievlak? 314

Wat is n ioon, anion en kation? 315

Watter ione word gevorm deur elemente van Groep 1, 2 en 7? 316

Wat word waargeneem wanneer die atome en ione van natrium, magnesium en chloor bestudeer word? 317

Wat bepaal die chemiese eienskappe van n element en wat kan gevolglik van elemente in dieselfde groep afgelei word? 318

Wat is reaktiwiteit? 319

Beskryf die binneste- en buitenste energievlakke van atome. 320

Wat moet n atoom doen om sy buitenste energievlak te vul en hoe kan hulle dit doen? 321

Beskryf die reaktiwiteit van Groepe 1, 2 en 7. 322

Wat is die valensie elektronkonfigurasie van die alkalimetale? 323

Hoe reageer die alkalimetale? 324

Waar of onwaar: Die alkalimetale is glad nie reaktief nie. 325

Waarmee reageer alkalimetale heftig? 326

Hoe word alkalimetale gebêre en waarom? 327

Hoe lyk die reaktiwiteit van die alkalimetale van bo na onder in n groep? Waarom is dit so? 328

Hoe reageer alkaliaardmetale met: water, suurstof en halogene? 329

Hoe lyk die valensie-energievlak van die halogene? 330

Hoe reageer atome van die halogene? 331

Voltooi: Halogene word altyd in die natuur as aangetref. 332

Hoe verkry die halogene n stabiele edelgasstruktuur? 333

Hoe kom elk van die halogene voor? 334

Hoe lyk die reaktiwiteit van die halogene van bo na onder in n groep? Waarom is dit so? 335

Hoe reageer halogene met: waterstof, alkalimetale en alkaliaardmetale? 336

Hoe reaktief is die edelgasse? 337

Hoe lyk die valensie-energievlak van halogene? 338

I.t.v. energievlakke, hoe kan edelgasse gedefinieër word? 339

Beskryf die reaktiwiteit van edelgasse. 340

Beskryf die voorkoms van die edelgasse. 341

Beskryf die karaktereienskappe van: Metale Nie-metale Metaloïede Oorgangselemente 342

Wat is n chemiese binding? 343

Wat is nodig om n chemiese binding te vorm? 344

Hoe verbind atome met mekaar? 345

Noem die drie moontlike bindings wat voor kan kom? 346

Noem 3 eienskappe van Valensie-elektrone. 347

Wat is die kernelektrone? 348

Beskryf die oktetstruktuur. 349

Beskryf die Lewis-diagramme. 350

Noem 2 interessante aspekte van valensie-elektrone. 351

Hoe teken ons n Lewis-diagram van n element? 352

Waarvan kan ons gebruik maak om n Lewis-diagram te teken? 353

Definieër n kovalente binding. 354

Noem 4 eienskappe van n kovalente binding. 355

Tussen watter twee tipes atome kan kovalente bindings gevorm word? 356

Beskryf die voorkoms van gasse in die natuur. 357

Wat is n enkele kovalente binding? 358

Beskryf n enkel kovalente binding tussen 2 waterstofatome en 2 fluooratome onderskeidelik. 359

Wanneer word dubbel kovalente bindings gevorm? 360

Beskryf n dubbel kovalente binding tussen 2 suurstofatome. 361

Wanneer word drievoudige kovalente bindings gevorm? 362

Beskryf n drievoudige kovalente binding tussen 2 stikstofatome. 363

Wat is molekulêre verbindings of kovalente verbindings? 364

Noem en beskryf 5 voorbeelde van molekulêre verbindings. 365

Definieër die relatiewe molekulêre massa (Mr). 366

Waar of onwaar: Daar is n eenheid vir relatiewe molekulêre massa. 367

Definieër n ioniese binding. 368

Hoe vorm n metaal n ioon? 369

Verskaf voorbeelde van katione van metale. 370

Hoe vorm nie-metale ione en verskaf voorbeelde. Beskryf nou hoe n ioniese binding vorm. 371

Verduidelik grafies die vorming van ioniese bindings tussen: a) natrium en chloor om natriumchloried te vorm. b) kalsium en fluoor om kalsiumfluoried te vorm. c) aluminium en suurstof om aluminiumoksied te vorm. 372

Beskryf die kristalrooster van ioniese bindings. 373

Watter tipe binding vorm tussen positiewe metaalione en negatiewe poliatomiese ione? Noem 2 voorbeelde hiervan, asook een uitsondering. 374

Definieër relatiewe formulemassa. 375

Beskryf n metaalbinding. 376

Definieër n metaalbinding. 377

Noem 5 eienskappe van metale as gevolg van metaalbinding, asook die rede agter elke een. 378

Waarom word allooie gevorm? 379

Noem en beskryf 3 voorbeelde van allooie. 380