NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Similar documents
CAMI EDUCATION. Graad 12 Vraestel I : Rekord eksamen Punte. Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word:

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE/ NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE/GRAAD 10

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA WTW263 NUMERIESE METODES WTW263 NUMERICAL METHODS EKSAMEN / EXAMINATION

MATHEMATICS GRADE 10 TASK 1 INVESTIGATION Marks: 55

JUNE 2005 TYD/TIME: 90 min PUNTE / MARKS: 50 VAN/SURNAME: VOORNAME/FIRST NAMES: STUDENTENOMMER/STUDENT NUMBER:

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 6: Chemiese verandering

HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 2016 GRAAD 11 VRAESTEL 2

FISIESE WETENSKAPPE V1 (FISIKA)

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE/NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE/GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE/ NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE/GRAAD 11

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12

Eksterne eksaminator / External examiner: Dr. P Ntumba Interne eksaminatore / Internal examiners: Prof. I Broere, Prof. JE vd Berg, Dr.

November 2005 TYD/TIME: 90 min PUNTE / MARKS: 35 VAN/SURNAME: VOORNAME/FIRST NAMES: STUDENTENOMMER/STUDENT NUMBER: HANDTEKENING/SIGNATURE:

SEMESTERTOETS 1 / SEMESTER TEST 1

VAN/SURNAME: VOORNAME/FIRST NAMES: STUDENTENOMMER/STUDENT NUMBER: Totaal / Total:

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 10

Kwadratiese rye - Graad 11

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 11

Graad 12: Rye en Reekse

Oplos van kwadratiese vergelykings: die vind van die vergelyking *

Huiswerk Hoofstuk 22 Elektriese velde Homework Chapter 22 Electric fields

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12 GRAAD 12

[1a] 1, 3 [1b] 1, 0 [1c] 1, 3 en / and 1, 5 [1d] 1, 0 en / and 1, 0 [1e] Geen van hierdie / None of these

EXAMINATION / EKSAMEN 19 JUNE/JUNIE 2013 AT / OM 08:00

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

WTW 158 : CALCULUS EKSAMEN / EXAMINATION Eksterne eksaminator / External examiner: Me/Ms R Möller

Examination Copyright reserved. Eksamen Kopiereg voorbehou. Module EBN122 Elektrisiteit en Elektronika 13 November 2009

PHYSICAL SCIENCES P1 (PHYSICS) FISIESE WETENSKAPPE V1 (FISIKA)

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

LIMPOPO DEPARTEMENT VAN ONDERWYS LIMPOPO DEPARTMENT OF EDUCATION- LAERSKOOL WARMBAD

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

3. (d) None of these / Geen van hierdie

WTW 263 NUMERIESE METODES / NUMERICAL METHODS

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE/ NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

VAN / SURNAME: VOORNAME / FIRST NAMES: STUDENTENOMMER / STUDENT NUMBER: FOONNO. GEDURENDE EKSAMENPERIODE / PHONE NO. DURING EXAM PERIOD:


MEMORANDUM PHYSICAL SCIENCE/FISIESE WETENSKAPPE SEPTEMBER 2018 CW PLC COMMON PAPER 1 QUESTION A (2) 1.2 A (2) 1.3 C (2) 1.4 D (2) 1.

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE EXAMINATION GRADE 12 PHYSICAL SCIENCES: PHYSICS (P1) SEPTEMBER 2015 MEMORANDUM

GRADE/GRAAD 11 NOVEMBER 2018 TECHNICAL SCIENCES P1 TEGNIESE WETENSKAPPE V1 MARKING GUIDELINE/NASIENRIGLYN

VAN / SURNAME: VOORNAME / FIRST NAMES: STUDENTENOMMER / STUDENT NUMBER: HANDTEKENING / SIGNATURE: TELEFOON / TELEPHONE:

EXAMINATION / EKSAMEN 17 JUNE/JUNIE 2011 AT / OM 12:00 Q1 Q2 Q3 Q4 Q5 Q6 TOTAL

GRADE 9 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 9 - FINALE RONDTE VRAE

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE/GRAAD 10

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE/GRAAD 12

Punte: Intern Marks: Internal WTW 168 : CALCULUS. EKSAMEN / EXAMINATION Eksterne eksaminator / External examiner: Me / Ms R Möller

Eksperiment ROT: Rotation Kinematics. Experiment ROT: Rotation Kinematics

GRADE 12 LEARNER SUPPORT PROGRAMME

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Semester Test 1. Semestertoets 1. Module EIR221 Elektriese Ingenieurswese 20 Augustus Module EIR221 Electrical Engineering 20 August 2010

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

GRADE 11 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 11 - FINALE RONDTE VRAE

GRADE 9 - FIRST ROUND QUESTIONS GRAAD 9 - EERSTE RONDTE VRAE

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 10

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRADE 11 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 11 - FINALE RONDTE VRAE

Elektriese Stroomvloei. n Elektriese stroom bestaan uit die beweging van elektrone in n metaalgeleier.

MATHEMATICS Grade 12

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE/GRAAD 12

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE/ NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

Funksies en Verwantskappe

EKSAMEN / EXAMINATION Q1 Q2 Q3 Q4 Q5 TOTAL. 2. No pencil work or any work in red ink will be marked.

WTW 158 : CALCULUS EKSAMEN / EXAMINATION Eksterne eksaminator / External examiner: Prof NFJ van Rensburg

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V3 MEMORANDUM

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE/GRAAD 11

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE EXAM PHYSICAL SCIENCES: PHYSICS (P1) GRADE 12 SEPTEMBER 2014 MEMORANDUM

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE EXAMINATION GRADE 12 PHYSICAL SCIENCES: PHYSICS (P1) SEPTEMBER 2017 MEMORANDUM

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE/GRAAD 12

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE/GRAAD 12

TW 214 TOETS 2 - VOORBEREIDING 2018 TEST 2 - PREPARATION

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE EXAMINATION GRADE 12 PHYSICAL SCIENCES: PHYSICS (P1) SEPTEMBER 2015 MEMORANDUM

Hoofstuk 29 Magnetiese Velde a.g.v Elektriese Strome

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

ELEKTRIESE TEGNOLOGIE

MATHEMATICS PAPER 1. GRADE 12 PRELIMINARY EXAMINATION 04 September :00 WISKUNDE VRAESTEL 1. GRAAD 12-REKORDEKSAMEN 04 September :00

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 WISKUNDE V2

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 10 MATHEMATICS P3 PREPARATORY EXAMINATION 2008 NOVEMBER 2008

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE/GRAAD 12 FEBRUARY/MARCH/FEBRUARIE/MAART 2018

CMY 117 SEMESTERTOETS 2 / SEMESTER TEST 2

GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 WISKUNDE V1

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE/GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 MEMORANDUM

VAN / SURNAME: VOORNAME / FIRST NAMES: STUDENTENOMMER / STUDENT NUMBER: HANDTEKENING / SIGNATURE: SEL NR / CELL NO:

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE/ NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE/GRAAD 11

GRADE/GRAAD 11 NOVEMBER 2018

UNIVERSITY OF PRETORIA / UNIVERSITEIT VAN PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12

UNIVERSITY OF PRETORIA

Question 1. The van der Waals equation of state is given by the equation: a

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE/ NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

a b

Eksamen Invulvraestel Kopiereg voorbehou. Exam Fill in paper Copyright reserved. Linear Systems ELI November 2010

Transcription:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA (V1) NOVEMBER 016 PUNTE: 150 TYD: uur *XPSCA1* Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye, 1 antwoordblad en gegewensblaaie.

Fisiese Wetenskappe/V1 DBE/November 016 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1.. 3. 4. 5. 6. 7. 8. 9. 10. 11. 1. Skryf jou naam en klas (byvoorbeeld 10A) in die toepaslike ruimtes op die ANTWOORDEBOEK neer. Hierdie vraestel bestaan uit 11 vrae. Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDEBOEK, behalwe VRAAG 7.3 wat op die grafiek op die aangehegte ANTWOORDBLAD gedoen moet word. Maak seker dat die ANTWOORDBLAD saam met die ANTWOORDEBOEK ingelewer word. Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy in die ANTWOORDEBOEK. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. Laat EEN reël oop tussen twee subvrae, byvoorbeeld tussen VRAAG.1 en VRAAG.. Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik. Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik. Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE te gebruik. Toon ALLE formules en substitusies in ALLE berekeninge. Rond jou finale numeriese antwoorde tot 'n minimum van TWEE desimale plekke af. Gee kort (bondige) motiverings, besprekings ensovoorts waar nodig. Skryf netjies en leesbaar.

Fisiese Wetenskappe/V1 3 DBE/November 016 VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE Vier opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Elke vraag het slegs EEN korrekte antwoord. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A D) langs die vraagnommer (1.1 1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.11 E. 1.1 Watter EEN van die volgende fisiese hoeveelhede is 'n vektor? A B C D Afstand Verplasing Massa Tyd 1. In die vergelyking v f = v i + a t, is die SI-eenheid vir a t A B C D m m s - m s -1 s -1 1.3 Beskou die versnelling-tyd-grafiek van 'n bewegende voorwerp hieronder. a t Watter EEN van die grafieke hieronder verteenwoordig die snelheid-tydgrafiek van die voorwerp? v A B v C v v D t t t t

Fisiese Wetenskappe/V1 4 DBE/November 016 1.4 'n Golf waarin die deeltjies van die medium reghoekig tot die pad/weg waarlangs die golf deur die medium beweeg, vibreer, word deur 'n geproduseer. A B C D vlermuis motortoeter ambulans X-straalmasjien 1.5 Die aantal golwe wat elke sekonde verby 'n punt beweeg, word as die van die golf gedefinieer. A B C D spoed amplitude golflengte frekwensie 1.6 Watter EEN van die grafieke hieronder beskryf die verwantskap tussen hardheid en die amplitude van 'n golf die beste? A B C D Hardheid (db) Amplitude (m) Hardheid (db) Amplitude (m) Hardheid (db) Amplitude (m) Hardheid (db) Amplitude (m) 1.7 Watter EEN van die vektordiagramme hieronder sal die grootste resulterende vektor lewer? A B C D

Fisiese Wetenskappe/V1 5 DBE/November 016 1.8 'n Sfeer word vanaf punt A losgelaat, soos die diagram hieronder toon. Dit bereik punt B, wat die laagste punt van die swaaibeweging is. Ignoreer die effekte van lugwrywing. Posisie A Posisie B Watter EEN van die stellings hieronder oor die energie van die stelsel is KORREK? A B C D Die kinetiese energie by A is gelyk aan die meganiese energie by A. Die gravitasie-potensiële energie by A is gelyk aan die kinetiese energie by B. Die som van die kinetiese energie en gravitasie-potensiële energie by A is gelyk aan die som van die kinetiese energie en gravitasie-potensiële energie by B. Die kinetiese energie by A is gelyk aan die gravitasie-potensiële energie by B. 1.9 'n Rubberballon verkry 'n negatiewe lading nadat dit teen menslike hare gevryf is. Watter EEN van die stellings hieronder verduidelik die beste waarom dit gebeur? A B C D Negatiewe ladings word van die rubberballon na die menslike hare oorgedra. Positiewe ladings word van die rubberballon na die menslike hare oorgedra. Positiewe ladings word van die menslike hare na die rubberballon oorgedra. Negatiewe ladings word van die menslike hare na die rubberballon oorgedra.

Fisiese Wetenskappe/V1 6 DBE/November 016 1.10 Beskou die stroombaandiagram hieronder. A 1 A Ω 4 Ω A 3 Hoe sal die lesings op ammeter A 1, A en A 3 met mekaar vergelyk? A B C D A 1 = A = A 3 A 1 = A + A 3 (A + A 3 ) A 1 A A 3 A 1 [0]

Fisiese Wetenskappe/V1 7 DBE/November 016 VRAAG (Begin op 'n nuwe bladsy.) 'n Ongeduldige sakeman loop op en af terwyl hy 'n besigheidsoproep op sy selfoon maak. N W O C A B S Hy begin by sy lessenaar en loop 5 m oos (van A na B) en loop dan 7 m wes (van B na C). Hierdie proses neem hom 0 s..1 Gebruik 'n vektorskaaldiagram en stel die twee verplasings van die man (van A na B EN van B na C) voor. Benoem AL die vektore duidelik en skryf die verplasings langs die vektore neer. Gebruik 'n skaal waar 1 m deur 1 cm verteenwoordig word...3.4.5.6 Wat is die man se verandering in posisie by C relatief tot A? Bereken die totale afstand wat die man loop. Verduidelik waarom die waarde wat in VRAAG. bereken is, van die waarde wat in VRAAG.3 bereken is, verskil. Definieer die term snelheid. Bereken die gemiddelde snelheid van die man. (4) [14]

Fisiese Wetenskappe/V1 8 DBE/November 016 VRAAG 3 (Begin op 'n nuwe bladsy.) 'n Taxi beweeg teen 'n snelheid van 5 m s -1 wanneer 'n verkeerslig, 40 m voor hom, na rooi oorslaan. 5 m s -1 40 m verkeerslig 3.1 Definieer die term versnelling. Die bestuurder neem 1 s om te reageer (reaksietyd) voordat hy rem. Die taxi kom binne s tot stilstand. 3. 3.3 3.4 3.5 3.6 Is die snelheid en versnelling van die remmende taxi in DIESELFDE RIGTING soos wat dit na die verkeerslig beweeg? Gee 'n rede vir die antwoord op VRAAG 3.. Bereken die afstand wat die taxi tydens die reaksietyd beweeg. Sal die taxi by die verkeerslig stop? Toon ALLE berekeninge. Teken 'n posisie-teenoor-tyd-grafiek vir die beweging van die taxi. (4) (5) (4) [17]

Fisiese Wetenskappe/V1 9 DBE/November 016 VRAAG 4 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Die snelheid-tyd-grafiek hieronder verteenwoordig die beweging van 'n meisie wat in 'n noordelike rigting op haar fiets ry. 1 10 C D snelheid (m s -1 ) 8 6 4 A B 0 E 0 100 00 300 400 500 600 700 tyd (s) 4.1 Skryf die beginsnelheid van die meisie neer. 4. Skryf die grootte van die meisie se snelheid by 300 s neer. 4.3 Gebruik die inligting op die grafiek om die beweging van die meisie te beskryf: 4.3.1 Van B na C 4.3. Van C na D 4.4 SONDER OM BEWEGINGSVERGELYKINGS TE GEBRUIK, bereken elk van die volgende: 4.4.1 Afstand deur die meisie van A na C afgelê (4) 4.4. Versnelling van die meisie van D na E (4) 4.5 Tydens watter stadiums van die rit is die verandering in snelheid die grootste? 4.6 Verduidelik die antwoord op VRAAG 4.5. [0]

Fisiese Wetenskappe/V1 10 DBE/November 016 VRAAG 5 (Begin op 'n nuwe bladsy.) 'n Vrou is by 'n winkelsentrum 10 m bo die grond. Haar selfoon, met 'n massa van 0,01 kg, val en tref die grond teen 'n snelheid van 14 m s -1. Ignoreer die effekte van lugweerstand. Boonste verdieping First floor 10 m cell Selfoon phone Grondverdieping Ground floor v = 14 m s -1 5.1 5. 5.3 5.4 5.5 Herlei 14 m s -1 na km h -1. Definieer die term kinetiese energie. Bereken die gravitasie- potensiële energie van die selfoon op 'n hoogte van 5 m bo die grond. Bereken die snelheid van die selfoon op 'n hoogte van 5 m bo die grond. Sal die waarde van die selfoon se meganiese energie net voordat dit die grond tref GROTER AS, KLEINER AS of DIESELFDE AS die meganiese energie op 'n hoogte van 5 m wees? Verduidelik die antwoord. (3) (4) (3) [14]

Fisiese Wetenskappe/V1 11 DBE/November 016 VRAAG 6 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Die diagram hieronder is 'n grafiese voorstelling van 'n transversale golf wat van links na regs oor die bladsy beweeg. Die golf beweeg teen 'n spoed van 0,4 m s -1 en het 'n frekwensie van 0,5 Hz. A, B, C, D en E verteenwoordig punte op die golf. Amplitude (cm) 50 40 30 0 10 0-10 -0-30 -40-50 A B d C 0 1 3 4 5 t (s) 6 D E 6.1 6. Skryf die amplitude van die golf in meter neer. Benoem die punte gemerk: 6..1 6.. D E 6.3 6.4 6.5 6.6 Skryf TWEE punte op die grafiek hierbo neer wat in fase is. Hoeveel golwe word in die diagram hierbo verteenwoordig? Bereken die golflengte van die golf. Bepaal afstand d in die diagram. Toon aan hoe jy by die antwoord uitgekom het. (3) [1]

Fisiese Wetenskappe/V1 1 DBE/November 016 VRAAG 7 (Begin op 'n nuwe bladsy.) 'n Musiekgroep besluit om gedurende een van hul oefensessies 'n klankeksperiment te doen. Die diagram hieronder toon 'n musikant wat spesifieke note op die elektriese kitaar speel. Die kitaar is by 'n luidspreker ingeprop om die klank te versterk. [Bron: goyalkunal91.deviantart.com] 'n Mikrofoon is aan 'n ossilloskoop gekoppel sodat die frekwensie van die klank gemeet kan word. Die tabel hieronder verteenwoordig die data van die note wat deur die musikant gespeel is. NOOT GESPEEL DEUR MUSIKANT GOLFLENGTE VAN DIE NOOT (m) W 3 110 X 6 55 Y 9 37 Z 1 7 FREKWENSIE VAN DIE NOOT (Hz) 7.1 7. 7.3 7.4 7.5 Skryf die onafhanklike veranderlike neer. Skryf die afhanklike veranderlike neer. Teken 'n grafiek van die data deur die frekwensie (y-as) teenoor die golflengte (x-as) van elke noot wat deur die musikant gespeel word, te stip. Gebruik die grafiekpapier wat op die aangehegte ANTWOORDBLAD gegee word. Gebruik die grafiek in VRAAG 7.3 om die wiskundige verhouding tussen die frekwensie en die golflengte van die note te bepaal. Gebruik die inligting vir noot X om die spoed van die klank te bereken. (4) (3) [10]

Fisiese Wetenskappe/V1 13 DBE/November 016 VRAAG 8 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Verskillende tipes elektromagnetiese straling het verskillende frekwensies. Dit kan hul eienskappe beïnvloed, sowel as waarvoor elkeen in ons daaglikse lewens gebruik kan word. 8.1 Kies die frekwensie uit KOLOM B wat by die tipe elektromagnetiese straling in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A C) langs die vraagnommer (8.1.1 8.1.3) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 8.1.4 D. 8.1.1 KOLOM A TIPE STRALING Ultraviolet A 10 3 KOLOM B FREKWENSIE IN Hz 8.1. Gamma B 10 7 8.1.3 Radio C 10 16 (3 x 1) (3) 8. Skryf EEN gebruik van elk van die volgende tipes straling neer: 8..1 8.. Infrarooi Mikrogolwe 8.3 Wanneer dokters die erns van 'n fraktuur moet bepaal, word 'n foto van die gebreekte been geneem. Die foto hieronder toon 'n fraktuur. [Bron: learning radiography.com] Skryf die volgende neer: 8.3.1 8.3. 8.3.3 Naam van die tipe straling vir hierdie prosedure gebruik Eienskap van hierdie tipe straling wat dit moontlik maak om die prosedure uit te voer Gevaar van te veel blootstelling aan hierdie tipe straling 8.4 'n Radioprogram word in die FM-bandwydte op 'n golflengte van 3 m uitgesaai. Bereken die energie van 'n foton van die radiogolf. (4) [1]

Fisiese Wetenskappe/V1 14 DBE/November 016 VRAAG 9 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Die magneetveldpatroon tussen twee magnetiese pole van 'n magneet word in die diagram hieronder getoon. Pool 1 Pool 9.1 Die magnetiese krag is 'n nie-kontakkrag. 9.1.1 9.1. Definieer die term nie-kontakkrag. Gee nog 'n voorbeeld van 'n nie-kontakkrag. 9. 9.3 Wat is die aard van die krag tussen die twee pole? Wat is die polariteit van pool? Gee 'n rede vir die antwoord. [6]

Fisiese Wetenskappe/V1 15 DBE/November 016 VRAAG 10 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Twee klein identiese sfere, A en B, hang aan twee lang sydraadjies, soos in die skets hieronder getoon. Die sfere dra ladings van +3 x 10-6 C en - x 10-6 C onderskeidelik. +3 x 10-6 C - x 10-6 C A B 10.1 10. 10.3 10.4 Watter sfeer het 'n oormaat elektrone? Die twee sfere word toegelaat om aan mekaar te raak. Sal die elektrone van A na B of van B na A oorgedra word? Die sfere word nou geskei. Bereken die nuwe lading op sfeer B. Bereken die aantal elektrone wat tydens kontak oorgedra word. (3) (3) [8]

Fisiese Wetenskappe/V1 16 DBE/November 016 VRAAG 11 (Begin op 'n nuwe bladsy.) In die stroombaandiagram hieronder is die lesing 1 V op voltmeter V 1 en die lesing op ammeter A 1 is A. v1 V 1 1 V A A 1 4 1 Ω V 6 Ω A 3 Ω A 3 11.1 Bereken die: 11.1.1 11.1. 11.1.3 11.1.4 Totale weerstand van die stroombaan Lesing op V Lesing op A Hoeveelheid lading wat in 10 s deur ammeter A 1 vloei (4) (3) (3) (3) 11. Hoe sal die lesing op ammeter A 1 beïnvloed word indien die 6 Ω -resistor uit die stroombaan verwyder word? Skryf slegs TOENEEM, AFNEEM of BLY DIESELFDE neer. 11.3 Verduidelik die antwoord op VRAAG 11. SONDER enige berekeninge. (3) [17] TOTAAL: 150

Fisiese Wetenskappe/V1 1 DBE/November 016 DATA FOR PHYSICAL SCIENCES GRADE 10 PAPER 1 (PHYSICS) GEGEWENS VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 10 VRAESTEL 1 (FISIKA) TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS/TABEL 1: FISIESE KONSTANTES NAME/NAAM SYMBOL/SIMBOOL VALUE/WAARDE Acceleration due to gravity Swaartekragversnelling g 9,8 m s - Speed of light in a vacuum Spoed van lig in 'n vakuum c 3,0 x 10 8 m s -1 Planck's constant Planck se konstante h 6,63 x 10-34 J s Charge on electron Lading op elektron e -1,6 x 10-19 C Electron mass Elektronmassa m e 9,11 x 10-31 kg TABLE : FORMULAE/TABEL : FORMULES MOTION/BEWEGING v v f = vi + a t 1 x = v i t + a t f v f + v i = v i + a x x = t WORK, ENERGY AND POWER/ARBEID, ENERGIE EN DRYWING U = mgh or/of E P = mgh E M = E k + E p. OR E M = K + U 1 K = mv or/of E = k 1 mv WAVES, SOUND AND LIGHT/GOLWE, KLANK EN LIG v = f λ E = hf or/of E = h c λ 1 T = f

Fisiese Wetenskappe/V1 DBE/November 016 ELECTROSTATICS/ELEKTROSTATIKA Q n = e Q Q = 1 + Q ELECTRIC CIRCUITS/ELEKTRIESE STROOMBANE 1 1 1 Q = I t = + +... R R R R = R1 + R s +... p V = 1 W q

Fisiese Wetenskappe/V1 DBE/November 016 ANTWOORDBLAD VIR VRAAG 7.3 NAAM: KLAS: Lewer hierdie ANTWOORDBLAD saam met die ANTWOORDEBOEK in.