SWELLIE-INFO 30 MEI 2014

Similar documents
LAERSKOOL EVERSDAL PRIMARY SCHOOL

Kwadratiese rye - Graad 11

GRADE 9 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 9 - FINALE RONDTE VRAE

CAMI EDUCATION. Graad 12 Vraestel I : Rekord eksamen Punte. Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word:

GRADE 9 - FIRST ROUND QUESTIONS GRAAD 9 - EERSTE RONDTE VRAE

Oplos van kwadratiese vergelykings: die vind van die vergelyking *

LIMPOPO DEPARTEMENT VAN ONDERWYS LIMPOPO DEPARTMENT OF EDUCATION- LAERSKOOL WARMBAD

JAKKALS ROEP KURSUS JUNE 2016

Die Wonderwerke van Jesus

MATHEMATICS GRADE 10 TASK 1 INVESTIGATION Marks: 55

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

GRADE 11 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 11 - FINALE RONDTE VRAE

Eksterne eksaminator / External examiner: Dr. P Ntumba Interne eksaminatore / Internal examiners: Prof. I Broere, Prof. JE vd Berg, Dr.

DEPRESSIE101. panic attacks - inside the brain TALKING about anxiety attacks. hanteer angstigheid beter snellers vir 'n paniekaanval

VAN / SURNAME: VOORNAME / FIRST NAMES: STUDENTENOMMER / STUDENT NUMBER: FOONNO. GEDURENDE EKSAMENPERIODE / PHONE NO. DURING EXAM PERIOD:

EXAMINATION / EKSAMEN 17 JUNE/JUNIE 2011 AT / OM 12:00 Q1 Q2 Q3 Q4 Q5 Q6 TOTAL

Graad 12: Rye en Reekse

3. How many gadgets must he make and sell to make a profit of R1000?

November 2005 TYD/TIME: 90 min PUNTE / MARKS: 35 VAN/SURNAME: VOORNAME/FIRST NAMES: STUDENTENOMMER/STUDENT NUMBER: HANDTEKENING/SIGNATURE:

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

Funksies en Verwantskappe

Hoofstuk 29 Magnetiese Velde a.g.v Elektriese Strome

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

JUNE 2005 TYD/TIME: 90 min PUNTE / MARKS: 50 VAN/SURNAME: VOORNAME/FIRST NAMES: STUDENTENOMMER/STUDENT NUMBER:

EXAMINATION / EKSAMEN 19 JUNE/JUNIE 2013 AT / OM 08:00

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA / UNIVERSITY OF PRETORIA WTW263 NUMERIESE METODES WTW263 NUMERICAL METHODS EKSAMEN / EXAMINATION

GRADE 11 - FINAL ROUND QUESTIONS GRAAD 11 - FINALE RONDTE VRAE

Question / Vraag 1: [12]

a b

Huiswerk Hoofstuk 22 Elektriese velde Homework Chapter 22 Electric fields

TW 214 TOETS 2 - VOORBEREIDING 2018 TEST 2 - PREPARATION

VAN/SURNAME: VOORNAME/FIRST NAMES: STUDENTENOMMER/STUDENT NUMBER: Totaal / Total:

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

EKSAMEN / EXAMINATION Q1 Q2 Q3 Q4 Q5 TOTAL. 2. No pencil work or any work in red ink will be marked.

WTW 263 NUMERIESE METODES / NUMERICAL METHODS

HOëRSKOOL STRAND WISKUNDE NOVEMBER 2016 GRAAD 11 VRAESTEL 2

WTW 158 : CALCULUS EKSAMEN / EXAMINATION Eksterne eksaminator / External examiner: Me/Ms R Möller

WTW 158 : CALCULUS EKSAMEN / EXAMINATION Eksterne eksaminator / External examiner: Prof NFJ van Rensburg

[1a] 1, 3 [1b] 1, 0 [1c] 1, 3 en / and 1, 5 [1d] 1, 0 en / and 1, 0 [1e] Geen van hierdie / None of these

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 MEMORANDUM

3. (d) None of these / Geen van hierdie

Graad 4 NWT-afbakening 15 November Afrika, Noord-Amerika, Suid-Amerika, Asië, Europa, Australië, Antarktika

SEMESTERTOETS 1 / SEMESTER TEST 1

Question 1. The van der Waals equation of state is given by the equation: a

Department of Mathematics and Applied Mathematics Departement Wiskunde en Toegepaste Wiskunde

VAN / SURNAME: VOORNAME / FIRST NAMES: STUDENTENOMMER / STUDENT NUMBER: HANDTEKENING / SIGNATURE: TELEFOON / TELEPHONE:

Generalised density function estimation using moments and the characteristic function

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V3 MEMORANDUM

UNIVERSITY OF PRETORIA / UNIVERSITEIT VAN PRETORIA DEPT WISKUNDE EN TOEGEPASTE WISKUNDE DEPT OF MATHEMATICS AND APPLIED MATHEMATICS

Punte: Intern Marks: Internal WTW 168 : CALCULUS. EKSAMEN / EXAMINATION Eksterne eksaminator / External examiner: Me / Ms R Möller

Examination Copyright reserved. Eksamen Kopiereg voorbehou. Module EBN122 Elektrisiteit en Elektronika 13 November 2009

Elektriese Stroomvloei. n Elektriese stroom bestaan uit die beweging van elektrone in n metaalgeleier.

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 10 MATHEMATICS P3 PREPARATORY EXAMINATION 2008 NOVEMBER 2008

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING

Padlangs Terugvoer #6

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12

VAN / SURNAME: VOORNAME / FIRST NAMES: STUDENTENOMMER / STUDENT NUMBER: HANDTEKENING / SIGNATURE: SEL NR / CELL NO:

Grade 11: Term Comprehension= Reading text and cartoon (30) Summary in paragraph form (10) Advert (10) Cartoon (10) LANGUAGE IN ACTION (10)

FAKULTEIT INGENIEURSWESE FACULTY OF ENGINEERING. Volpunte: Full marks: Instruksies / Instructions

THE EFFECT OF HABITAT CHANGE ON THE STRUCTURE OF DUNG BEETLE ASSEMBLAGES IN THE NORTH-EASTERN FREE STATE: A COMPARISON OF CONSERVED AND FARMED LAND

-- ooo--- 5 Golf,... (onhoorbaar) Stuur, oor. Waar is julle nou? daar by die groot kerk, daar waar daardie - ja, dit is moeilik

Funksies en grafieke - Graad 10 *

UNIVERSITY OF PRETORIA DEPT SlVlELE INGENIEURSWESE / DEPT OF CIVIL ENGINEERING

GRADE/GRAAD 11 NOVEMBER 2018

DR. J ROSSOUW Pro In9

WTW 161 : ALGEBRA. EKSAMEN / EXAMINATION Eksterne eksaminator / External examiner: Dr F Theron

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE/ NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

y =3x2 y 2 x 5 siny x y =6xy2 5x 4 siny

UNIVERSITY OF PRETORIA

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE/NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE/GRAAD 10

CMY 117 SEMESTERTOETS 2 / SEMESTER TEST 2

Eksperiment ROT: Rotation Kinematics. Experiment ROT: Rotation Kinematics

GRAAD 12 SEPTEMBER 2018 WISKUNDE V1

1/12 Eks inligting Gr8 JUN 2016

+ + SEPTEMBER 2016 MATHEMATICS PAPER 1 / WISKUNDE VRAESTEL 1 MEMORANDUM

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE/ NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE/GRAAD 10

MTX221. Session 36 ENTROPY (CONTROL MASS) Sessie 36 ENTROPIE (KONTROLE MASSA) Dr. Jaco Dirker. These slides also appear on Click-UP

53480 Lake Ngami S E

CHM 215 Eksamen / Examination

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 11

Goeie nuus in die koerant

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 10 GRAAD 10

Voorletters en Van Initials and Surname Studente nommer Student number Datum / Date

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 6: Chemiese verandering

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE/GRAAD 12

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12

GRADE/GRAAD 11 NOVEMBER 2018 TECHNICAL SCIENCES P1 TEGNIESE WETENSKAPPE V1 MARKING GUIDELINE/NASIENRIGLYN

MATHEMATICS Grade 12

soos gemeet in Fase C and D groeitoetse. Selekteer bulle

Raamwerk. Elektriese Aandryfstelsels 324. Inleiding. Drywingselektroniese Skakelaars. Inleiding tot Drywingselektronika. Dr. P.J.

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE EXAMINATION MATHEMATICS JUNE EXAMINATION GRADE 10 PAPER

Elektriese Aandryfstelsels 324

Government Gazette Staatskoerant

Studentenommer: Student number: Volpunte: Full marks: 160 Open / closed book: Oopboek / toeboek: 21 Punt: Mark: BELANGRIK- IMPORTANT

Government Gazette Staatskoerant

KOPIEREG VOORBEHOU / COPYRIGHT RESERVED

UNIVERSITY OF PRETORIA/ UNIVERSITEIT VAN PRETORIA DEPARTMENT OF ZOOLOGY & ENTOMOLOGY DEPARTEMENT DIERKUNDE & ENTOMOLOGIE

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRADE/GRAAD 12

Transcription:

SWELLIE-INFO 30 MEI 2014 REDENAARS Baie baie sterkte aan Anike Swart wat vandag, 30 Mei, aan die semi-finale van die ATKV se Redenaarskompetisie op George deelnaam. Daar word van haar verwag om haar voorbereide toespraak en dan n onvoorbereide toespraak te lewer. Anike, ons is baie baie trots op hierdie prestasie wat jy behaal het en ons hou regtig vir jou duimvas. Geniet dit en weet dat ons in jou glo! Corlia Theron REGSTELLING: LEEUTJIE In die Leeutjie-uitgawe wat verlede week verskyn het, is daar n insetsel oor die skool se gedragskode. Ek vra egter verskoning indien dit vir enigiemand voorgekom het dat dit mnr. Du Toit se siening daaroor is. Mnr. Du Toit het geen deel van daardie berig self geskryf of goedgekeur nie. Kobus Lubbe KUNSTEFEES 2014 Graag wil ek van die geleentheid gebruik maak om elke ouer, leerder, onderwyser en betrokkene te bedank vir jul aandeel in n baie suksesvolle kunstefees. n SPESIALE WOORD VAN DANK AAN ONS OUERKOMITEE, vir al die reëlings en harde werk gedurende die kunstefees. Julle het n wonderlike atmosfeer aan die kunstefees gegee met julle tent, gesellige kuierplek en fantastiese kos en lekkernye. Dankie ook aan Corina le Roux, Anna Haasbroek en Dee Joubert wat voorgevat het met die reëlings. Dankie vir julle harde werk, lang skofte en wonderlike gesindheid waarmee julle die kunstefees aangepak het. Julle is TOPS! N Pelser OUERKOMITEE Baie baie dankie aan elkeen wat gehelp het by die snoepie tydens ons wedstryde teen Porterville, die twee dae by die kostent van die Kunstefees, sop gekook het vir die Artes-aand en toe weer Dinsdag in die snoepie (Caledon) gehelp het! Julle is waarlik staatmakers. Groot baie dankie aan al die ouers wat koeke gebak het vir die teetuin dit was uit die boeke. Groot baie dankie vir hierdie finansiële bydrae tot ons fondse! Ons waardeer dit werklik! Baie baie dankie aan elke ouerkomitee-lid wat net aangehou het, wat gereël en vooraf hard gewerk het om alles in plek te hê. Julle is vir ons skool goud werd!

Ek wil ook verskoning maak vir die ongerief wat die werkrooster van Dinsdag in die Snoepie veroorsaak het.l Die wedstrydtye het Dinsdagoggend verander en toe was die rooster reeds uitgewerk. Jammer julle! Indien die tye in die toekoms ook verskil voel asseblief vry om jou kind se wedstryd te gaan kyk ons staan in vir mekaar. C. le Roux KUNSTEFEES Baie dankie aan almal wat by die kunstefees opgetree het. Dankie aan die volgende: Die ouerkomitee vir ongelooflike harde werk (veral ook toe die wind jul amper weggewaai het)! Piet du Toit vir die regmaak van die lokale. Adri Jooste vir teken van kaarte van waar die lokale is. Me. du Toit vir die knip van kaartjies. Rika Mouton en die kultuurkomitee wat n baie mooi Artes-aand aangebied het. Rika Mouton vir die organiseer van die lokaalbestuurders se klere. Retha van Rensburg vir die reël van skoonmakers. Davida Jordaan vir die uitwerk, tik en afrol van programme. Linda Brown en Retha van Rensburg vir die hantering van lokaalbestuurders. Elke kind wat die skool help skoonmaak het. Elke onderwyser wat n produksie afgerig het. Elke leerder en onderwyser wat in n produksie opgetree het. Elke leerder wat as lokaalbestuurders opgetree het. Heidi van der Merwe wat die kaartjies verkoop het. Marlene Groenewald wat die kaartjies gemaak het. Stella Weichelt wat die reklame behartig het. Belinda v Vuuren wat die nodige berigte in die koerant laat plaas het. Elke leerder wat saamgegaan het na die omliggende skole vir die bemarking. Estie Spies wat gehelp het om kinders na skole te vervoer vir bemarking. Christie Steyn en sy span, asook Claudine, wat gehelp het met skool skoonmaak, uitgooi van dromme en saans die skool gesluit het. Kurt van Wyk en Marize Hayes wat hul eie produksies geskryf en aangebied het. Elaine du Toit wat die dramagroep afgerig het. ELKEEN wat die produksies bygewoon het. Elke ouer wat u kind ondersteun het en sommer net positief was. Ewert Cornelissen wat die stoele hanteer het en BAIE MEER GEDOEN HET AS WAARVOOR HY VERANTWOORDELIK WAS. Dankie, Ewert! Baie dankie! Corlia Theron NOODHULP Baie dankie aan me Jooste en haar noodhulp-helpers wat by elke tuiswedstryd die noodhulp behartig. Ons weet dit vra baie tyd en moeite om almal ingedeel te kry, terwyl hulle nog self aan wedstryde ook moet deelneem. Ons waardeer dit en sien die goeie werk raak.

RUGBY Op Dinsdag, 27 Mei 2014, het al ons rugbyspanne, tuis, teen Hoërskool Overberg meegeding. Albei skole het aanskoulike rugby gespeel en die uitslae was as volg: O.15A verloor 5 7 O.19B wen 10 0 O.19A verloor 7 10 Sterkte aan al die spanne wat Saterdag teen Hoërskool Montana speel. N. Pelser HOCKEY BOYS On the 27 th of May Overberg High School came from Caledon to play on our home ground. Although this match was not recorded as a league match, we still gave it our best. An outstanding performance from the home team reaped a 2 0 victory. The goals were scored by Khyle Rodgers and LG Badenhorst. We would like to thank all true Swellies for their unfailing support. Marcelo Cardoso NETBAL-UITSLAE TUSSEN SWELLIES EN OVIES 27 MEI 2014 O.14A wen 14-13 O.15A wen 16 5 O.15B wen 25 5 O.16A verloor 9 16 O.16B verloor 12 18 O.19A wen 25 4 O.19B verloor 6 16 O.19C verloor 4 24 Ons wil weer eens vir Corina le Roux en Anna Haasbroek en die ouerkomitee bedank vir hul harde werk in die snoepie. Sonder hulle kan n sportdag nie suksesvol wees nie. NETBAL : WES-KAAP-SPELERS Ons is vreeslik trots op die 4 meisies wat verlede naweek, tydens die Kunstefees, Wes-Kaap-proewe op Oudtshoorn gaan speel het. Lize le Roux (O.16), Terri-Leigh Meyers (O.15), Lee-Ann Michaels (O.17) en Francisca Marais (O.18) het al vier Wes-Kaap Netbalkleure ontvang. Hulle toernooi vind tydens die Junie-vakansie plaas. Ons is so trots op julle! MATRIEKAFSKEID VERGADERINGS MET GRAAD 11'S EN MET HULLE OUERS: Kinders: 9 Junie om 13:00 tot 14:00 Slegs Ouers: 11 Junie om 17: 15 in Fisiese Wetenskap klas E. Cornelissen, C. le Roux en S. Weichelt MONTANA SPORTDAG TE WORCESTER 31 MEI Die busse vertrek stiptelik om 06:30 (half 7) vanaf die skool. Wees asseblief betyds en sorg dat jou busgeld betaal word. As jou naam op die buslys was en jy NIE verskoning gemaak het of laat weet het dat jy van eie vervoer gaan gebruik maak nie, sal die busgeld van jou verhaal word.

Saterdag 31 Mei 2014 HS Montana vs HS Swellendam Montana Rugby Tyd A-veld Tyd per helfte 09:45 o.15a 30 minute 11:00 o.19b 30 minute 12:15 o.19a 35 minute Netbal Tyd Baan A Baan B Baan C 09:00 o.18b Mont o.16b Swel o.15a Mont o.16c Swel o.16b 09:45 o.16a o.18c 10:30 o.18a o.14b 11:30 o.14a Mont o.16d Swel o.15b Hokkie S = Seuns Tyd A-Veld Tyd B-Veld 09:00 o.18a 09:00 o.14a 10:00 o.19a (S) 10:00 o.16b 11:00 o.16a 11:00 o.19b (S) 12:00 o.16a (S) 11:50 o.18b Skaak 09:00 6 Spelers Rekenaarsentrum