Graad 4 NWT-afbakening 15 November 2018 1. Noem die 3 hoofkenmerke van die Aarde. Land, water en lug 2. Wat is n kontinent? Groot areas land op die oppervlak van die Aarde. 3. Noem die 7 vastelande. Afrika, Noord-Amerika, Suid-Amerika, Asië, Europa, Australië, Antarktika 4. Wat is n aardbol? n Aardbol is n model wat vir ons wys hoe die aarde lyk. 5. Wat is n eiland? n Eiland is n land met water reg rondom dit. 6. Hoekom word die Aarde die Blou planeet genoem? Omdat die grootste gedeelte van die Aarde met water bedek is. 7. Wat is die verskil tussen oseaan en see? Oseaan: See: Groot watermassa wat n groot deel van die Aarde se oppervlakte bedek. Baie kleiner as n oseaas en is gewoonlik aan party kante omring met land. 8. Van die AARDE af kan ons die SON, MAAN en STERRE sien. 9. Ons word na die MIDDEL van die Aarde getrek as gevolg van GRAVITASIEKRAG. 10. Die SON is n baie groot BAL WARM GASSE. Dit is n groot bal WATERSTOFGAS. Die gas verander die heeltyd in HELIUM en hierdie verandering gee ENERGIE af wat die son baie warm maak. 11. Die TEMPERATUUR van die Son is omtrent 5 500 grade Celcius. 12. Die Son is 150 MILJOEN KILOMETER van die AARDE af. 13. Wat is n teleskoop? Dit is soos n groot, baie sterk verkyker wat ons toelaat om sterre en planete in die ruimte te sien. 14. Sterre wat n ROOI-ORANJE skynsel het, IS NIE SO WARM soos die Son nie. 15. Sterre wat n BLOU-WIT skynsel het, IS BAIE WARMER as die Son. 16. SON-WATERVERWARMERS gebruik die Son se HITTE-ENERGIE om water vir bad en wasgoedwas warm te maak. 17. Wat is die verskil tussen sterre en planete? Sterre is balle baie warm gas wat hul eie lig maak.
Planete kan nie hul eie lig maak nie, hulle weerkaats die lig van die Son. 18. Noem die 8 planete in ons sonnestelsel. Mercurius, Venus, Aarde, Mars, Jupiter, Saturnus, Uranus, Neptunus 19. Wat word die Son en planete genoem? Die Sonnestelsel. 20. Wat is in die middel van die Sonnestelsel? Die Son. 21. Wat noem ons die Aarde se roete om die Son? Sy wentelbaan. 22. Waarom beweeg die Aarde in n ovaal om die Son? Die gravitasiekrag tussen die Son en die Aarde trek die Aarde na die Son toe aan. 23. In watter jaar het die eerste man met behulp van n vuurpyl op die maan geland? 1969. 24. Wat was die man se naam? Neil Armstrong. 25. Rangskik die Aarde, die Son en die Maan van grootste na kleinste. Son, Aarde, Maan 26. Waarvan is die Maan gemaak? Rots 27. Noem die 3 eilande naby Suid-Afrika. Madagascar, Robbeneiland, Mauritius 28. Hoeveel dae is daar in een jaar? 365 ¼ 29. Hoe lank vat dit die Aarde om een rotasie te maak? 24 uur 30. Hoekom het die Egiptenare die Son aanbid? Omdat die Son lig, hitte en groei vir hulle verteenwoordig. 31. Wat het die Egiptenare hulle songod genoem? Ra.
32. Hoe lank neem dit die Maan om een omwenteling om die Aarde te voltooi? 29 ½ dae, dit word n maanmaand genoem. 33. Leer ook vrae in Hersiening 1, 2 en 3 + Memorandums in jou werkboek. Baie sterkte met die eksamen, leer hard, en jy sal die vrugte pluk. Dit was n fees om vanjaar vir jou NWT te leer. Baie liefde Juffrou Duné & Esmé
Grade 4 NST-delimitation 15 November 2018 1. Name the 3 main features of the Earth. Land, water and air 2. What is a continent? It is one big piece of land on Earth. A continent has many countries. 3. Name the 7 continents. Africa, North-America, South-America, Asia, Europe, Australia, Antarctica 4. What is a globe? A globe is a model that shows you what the Earth looks like. 5. What is an island? An island is some land with water all around it. 6. Why is the Earth called the Blue Planet? Because most of the Earth is covered by water. 7. What is the difference between an ocean and a sea? Ocean: Sea: An ocean is a very large mass of water which covers a huge part of the Earth s surface. A sea is much smaller than an ocean and a sea is normally surrounded by land on some sides. 8. From the EARTH we can see the SUN, MOON and the STARS. 9. We are pulled towards the CENTRE of the Earth because of GRAVITY. 10. The SUN is a very BIG BALL OF HOT GAS. It is a big ball of HYDROGEN GAS. The gas is changing into HELIUM gas, all the time and this change gives off ENERGY which makes the Sun very hot. 11. The temperature of the Sun is about 5 500 DEGREES CELCIUS on the surface 12. The Sun is a 150 MILLION KILOMETRES from the Earth. 13. What is a telescope? It is like a very big pair of strong binoculars which let us view the objects n outer space. 14. Stars that look ORANGE-REDDISH are NOT AS HOT as the Sun. 15. Stars that look BLUE-WHITE are MUCH HOTTER than the Sun. 16. SOLAR WATER HEATERS use the HEAT ENERGY of the Sun to eat water for bathing and washing.
17. What is the difference between planets and stars? Stars are balls of very hot gas and they make their own light. Planets do not make their own light,they reflect light from the Sun. 18. Name the 8 planets in our Solar system. Mercury, Venus, Earth, Mars, Jupiter, Saturn, Uranus, Neptune 19. What is the Sun and planets called? The Solar system. 20. What is in the middle of the Solar System? The Sun. 21. What I the name of the Earth s path around the Sun? Its orbit. 22. Why does the Earth move in an oval around the Sun? The force of gravity between the Sun and the Earth pulls the Earth towards the Sun. 23. In what year did man first land on the Moon using a rocket? 1969. 24. What was this man s name? Neil Armstrong. 25. Arrange the Earth, the Sun and the Moon in order from the biggest to the smallest. Sun, Earth, Moon 26. What is the Moon made of? Rock 27. Name the 3 islands that is close to South-Africa. Madagascar, Robben island, Mauritius 28. How many days are there in 1 year? 365 ¼ 29. How many hours does it take the Earth to make one rotation? 24 hours 30. Why did the Egyptians worship the Sun?
The Sun gave them heat, light and growth. 31. What did the Egyptians call their sun god? Ra. 32. How long does it take the Moon to orbit the Sun and what is it called? 29 ½ days, it is called a lunar month. 33. Study Revision 1, 2, 3 + Memorandums in your workbook. Good luck with your exam. Study hard, and you ll do well. It was wonderful teaching you this year! Lots of love Teachers Duné & Esmé