GRADE 9 - FINAL ROUND QUESTIONS - 009 GRAAD 9 - FINALE RONDTE VRAE - 009 QUESTION/ VRAAG Find the final value if an amount of R7500 is increased by 5% and then decreased by 0%. Bepaal die finale waarde as n bedrag van R7500 eers met 5% verhoog is, en dan met 0% verminder is. A R776, 00 B R776, 50 C R75, 00 D R6750, 50 E R865, 00 QUESTION/ VRAAG The sum of n terms of a sequence is given by The rd term of the sequence is: Sn n n = where n is the number of terms. Die som van n terme van n reeks is gegee deur Die derde term van die reeks is: Sn n n = waar n die getal terme is. A 5 B 7 C D E 9 QUESTION/ VRAAG
In the diagram above, AB = BC = AC = CD. The size of ˆ BAD is: In the diagram hierbo is AB = BC = AC = CD. Die grootte van ˆ BAD is: A 60 B 90 C 0 D 0 E 75 QUESTION/ VRAAG 4 You are given a rectangular prism with dimensions 8cm by 9cm by cm. The length of AG is: Jy word n reghoekige prisma met dimensies 8cm by 9cm by cm gegee. Die lengte van AG is: A 5 cm B cm C 7 cm D 0 cm E 9 cm
QUESTION/ VRAAG 5 A rectangular prism with dimensions 4cm by 4cm by 5cm is cut out from a larger rectangular prism (dimensions 8cm by 6cm by 5cm). The ratio of the volume of the cut out prism to the original prism is: n Reghoekige prisma met dimensies 4cm by 4cm by 5cm is van n groter een (dimensies 8cm by 6cm by 5cm) uitgesny. Die verhouding tussen die volume van die uitgesnyde prisma tot die oorspronklike prisma is: A B C 4 D 4 E
QUESTION/ VRAAG 6 Sachen scored the following runs in nine cricket innings: ; 7; 54; 67; 48; 0; 59; 7;. What must he score in his tenth innings if he wants an average (mean) of 40 runs per innings? Sachen het die volgende lopies in nege krieket beurte behaal: ; 7; 54; 67; 48; 0; 59; 7;. Wat moet hy in sy tiende beurt aanteken as hy n gemiddeld van 40 lopies per beurt wil behaal? A 94 B 6 C D 57 E 9 QUESTION/ VRAAG 7 4 Calculate the value of: Bereken die waarde van:... 4 00... 4 00 009 A 00 B 00 C 009 D 005 E 00
QUESTION/ VRAAG 8 To raise funds for future projects, the Natyakshetram Dance school decides to raffle a DVD player. Thirty raffle sheets are printed with eight numbers on each sheet. David takes two numbers from sheet 0. What is the probability of David winning the DVD player? Die Natyakshetram Dansskool het besluit om n DVD speler uit te loot om geld vir hulle toekomste projekte in te samel. Daar is dertig uitloot bladsye met agt nommers op elke bladsy. David neem twee nommers op bladsy 0. Wat is die waarsyknheid dat David die DVD speler kan wen? A 40 B 0 C 8 D 0 E 60 QUESTION/ VRAAG 9 In the Confederation s cup held in South Africa in June 009, 8 national soccer teams participated. The teams were placed into two groups, A and B. In each group, each team played each other once with the top two teams in each group reaching the semi-finals. What was the total number of matches played in this tournament (including the final)? Agt nationale sokker spanne het aan die Konfederasiebeker in Suid Afrika gedurende Junie 009 deelgeneem. Die spanne is in twee groepe, A end B, geplaas. In elke groep het elke span een keer teen die ander spanne in daardie groep gespeel. Die eerste twee spanne in elke groep het die halfeindwedstryd bereik. Hoeveel wedstryde is in hierdie toernooi gespeel (insluitende die eindwedstryd)? A 5 B 7 C 5 D E 5
QUESTION/ VRAAG 0 Which of the following is false if = 5? 7 x Watter een van die volgende is vals indien = 5? 7 x x 5 A = 7 B x= 5 7 C = 5 x 5 D = 7 x E 7x= 5 QUESTION/ VRAAG m n If 5 = 450, what is the value of m+ n? m n As 5 = 450, wat is die waarde van m+ n? A 5 B 6 C 4 D E 7 QUESTION/ VRAAG What is the probability that there will be at least two boys in a family consisting of four children? Wat is die waarskynlikheid dat daar minstens twee seuns in n gesin sal wees wat uit vier kinders bestaan? 6 A B C 6 9 6
D 4 5 E 8 QUESTION/ VRAAG A woman walked for hours (without stopping) up a hill at km/h, and then back to her starting point at 4 km/h following the same route. How many hours did she take for the whole journey? n Vrou loop teen n bult uit vir ure (sonder om te stop) met n spoed van km/h. Daarna loop sy terug na haar beginpunt teen 4 km/h. Hoeveel ure het die hele reis geneem? A 6 B 5 C 4 D 5, 5 E 4, 5 QUESTION/ VRAAG 4 What percentage of y is x if x is 5 percent of y? Watter persentasie van y is x indien x 5 persent van y is? A 80% B 5% C 66, 67% D 8, % E 50% QUESTION/ VRAAG 5 If three consecutive even numbers add up to 50, then the number between the two smaller numbers of these numbers is: As die som van drie opeenvolgende ewe getalle 50 is, dan is die getal tussen die twee kleinste van hierdie getalle: A 48 B 50 C 5 D 49 E 5 7
QUESTION/ VRAAG 6 8 You are given three triangles with side measurements in centimetres. Which one of the following statements is false? Die drie bostaande driehoeke het sye afmetings in centimeters. Watter een van die volgende bewerings is vals? A ABC DEF B Area ABC = area DEF /Oppervlakte ABC = Oppervlakte DEF C Area ABC = area GHI / Oppervlakte ABC = oppervlakte GHI D All three triangles are scalene triangles / Al drie driehoeke is is ongelyksydige driehoeke. E GHI is a reduction of ABC / GHI is 'n afskaling van ABC QUESTION/ VRAAG 7 A tap fills a bath in p minutes, where p. What part of the bath will it fill in 5 minutes? n Kraan maak n bad in p minute vol, waar p. Watter deel van die bad sal dit in 5 minute vul?
9 5 A p p B 5 C 5p D p+5 E p - 5 QUESTION/ VRAAG 8 7 Number of learners/aantal leerlinge 6 5 4 4 5 6 7 8 Marks/ Punte The above diagram shows the marks obtained by learners in a short Mathematics test. Which of the following statements is true? Die bostaande diagram toon die punte aan wat leerders in n kort Wiskunde toets behaal het. Watter een van die volgende bewerings is waar? A The mean, the median and the mode of the marks are different/ Die gemiddelde, die mediaan en die modus van die punte verskil. B The median is less than the mean/ Die mediaan is minder as die gemiddelde. C The mean is greater than the mode/ Die gemiddelde is groter as die modus. D Only the median and the mode are the same/ Slegs die mediaan en die modus is dieselfde. E The mean, the median and the mode are the same/ Die gemiddelde, die mediaan en die modus is dieselfde.
QUESTION/ VRAAG 9 In how many ways can 6 be expressed as the difference between two squares? Op hoeveel maniere kan 6 as die verskil tussen twee vierkante uitgedruk word? A B C D 4 E 5 QUESTION/ VRAAG 0 A square inscribed in a circle and a circle inscribed in a square are shown in the diagrams. The radius of both circles is cm. What is half the sum of the areas of the two shaded portions? n Vierkant wat in n sirkel ingeskrewe is en n sirkel wat in n vierkant ingeskrewe is, word in die diagramme aangetoon. Die radius van beide sirkels is cm. Wat is die helfte van die som van die oppervlaktes van die twee ingekleurde dele? 0 A 0, 5π cm B π cm C 4 cm D 4π cm E 4 cm END OF QUESTIONS/ EINDE VAN VRAE