KLASTOETS GRAAD FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE Toets 6: Chemiese verandering PUNTE: 45 TYD: uur INSTRUKSIES EN INLIGTING. Beantwoord AL die vrae. 2. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 3. Toepaslike wiskundige instrumente mag gebruik word. 4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik word. 5. Datavelle word vir jou gebruik aangeheg. 6. Gee kort motiverings, besprekings, ensovoorts waar dit vereis word.
AFDELING A VRAAG : EENWOORD-ANTWOORDE Gee EEN woord of term vir ELKEEN van die volgende beskrywings. Skryf slegs die woord of term langs die betrokke vraagnommer (..2) neer.. Die hoeveelheid stof wat 6,023 0 23 partikels bevat. ().2 Die reaktant wat eerste in n chemiese reaksie opgebruik word. () [2] VRAAG 2: ONWAAR STELLINGS Stel die volgende ONWAAR stellings reg. Skryf die korrekte stelling langs die vraagnommer (2. 2.2) neer. 2. Aktiveringsenergie is die energie wat die reaktante besit voordat n reaksie plaasvind. (2) 2.2 In die reaksie HCO 3 (aq) + OH (aq) H 2 O(aq) + CO 3 2 (aq), is die gekonjugeerde basisse OH en H 2 O. (2) [4] VRAAG 3: MEERKEUSEVRAE Kies die korrekte antwoord op die volgende vrae. Skryf slegs die letter (A D) langs die vraagnommer neer (3. 3.2). 3. Watter een van die volgende reaksies is n redoksreaksie? A KCl(aq) + AgNO 3 (aq) AgCl(s) + KNO 3 (aq) B C HNO 3 (aq) + KOH(aq) KNO 3 (aq) + H 2 O(l) 2H 2 S(aq) + H 2 SO 3 (aq) 3S(s) + 3H 2 O(l) D CuSO 4 (aq) Cu 2+ (aq) + SO 4 2 (aq) (2) Maskew Miller Longman, Verken Natuur- en Skeikunde Graad Toets 6: Chemiese verandering Bladsy 2 van 7
3.2 Bestudeer die volgende reaksie: CO 2 (g) + C(s) + hitte 2CO(g) Die grafiek van potensiële energie teenoor verloop van reaksie vir die reaksie is A B C D (2) [4] TOTAAL AFDELING A: 0 Maskew Miller Longman, Verken Natuur- en Skeikunde Graad Toets 6: Chemiese verandering Bladsy 3 van 7
AFDELING B INSTRUKSIES EN INLIGTING. Die formules en substitusies moet in ALLE berekeninge getoon word. 2. Rond jou antwoorde tot TWEE desimale plekke af waar van toepassing. VRAAG 4 4. Die formule vir kaliumdichromaat is K 2 Cr 2 O 7. Hoeveel chroomatome is daar in 47 gram kaliumdichromaat? (3) 4.2 Kalsiumfosfaat Ca 3 (PO 4 ) 2 is n plantvoedingstof wat fosfor verskaf. Bereken die persentasiesamestelling van fosfor in hierdie verbinding. (3) 4.3 Ammoniumnitraat word in vuurwerke gebruik. Wanneer dit stadig en versigtig verhit word, word waterdamp gevorm, tesame met nog n gasproduk. Die gas-produk is 63,6% stikstof en 36,4% suurstof. Die molekulêre massa van hierdie gasproduk is 44 g mol. Bepaal die empiriese formule vir hierdie produk. (5) [] VRAAG 5 Verpoeierde aluminium reageer met die vaste stof jodium om aluminiumjodied te vorm, wat in organiese reaksies gebruik word. Die vergelyking vir die reaksie is: 2Al(s) + 3I 2 2AlI 3 (s) 5. Watter reaktant is die beperkende reagens? Verduidelik hoe jy jou antwoord gekry het. (3) 5.2 Watter massa van die ander reaktant bly ongereageer? (3) 5.3 Bereken die massa van die aluminiumjodied wat gevorm is. (3) [9] Maskew Miller Longman, Verken Natuur- en Skeikunde Graad Toets 6: Chemiese verandering Bladsy 4 van 7
VRAAG 6 4,3 g natriumkarbonaatkristalle word in water opgelos en die oplossing word tot 500 cm 3 aangevul (Na 2 CO 3.0H 2 O). 6. Bereken die konsentrasie van die natriumkarbonaatoplossing. (4) Al die natriumkarbonaatoplossing reageer met n oormaat soutsuur. 6.2 Skryf n gebalanseerde vergelyking vir hierdie reaksie neer. (2) 6.3 Bereken die volume CO 2 wat in hierdie reaksie by STD gevorm het. (3) [9] VRAAG 7 7. Klassifiseer die volgende organiese reaksies: 7.. C 2 H 6 + Br 2 C 2 H 5 Br + HBr () 7..2 CH 3 CH 2 Cl(l) + KOH(alkohol) C 2 H 4 (g) + KCl(aq) + H 2 O(l) (2) 7..3 CH 3 CH 2 OH(g) CH 2 CH 2 (g) + H 2 O(g) () 7.2 Watter soort reaksie vind met die produksie van elk van die volgende plaas? 7.2. plastiek () 7.2.2 margarien () [6] TOTAAL AFDELING B: 35 GROOTTOTAAL: 45 Maskew Miller Longman, Verken Natuur- en Skeikunde Graad Toets 6: Chemiese verandering Bladsy 5 van 7
DATA VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD CHEMIE FISIESE KONSTANTES NAAM SIMBOOL WAARDE Avogadro-konstante N A 6,02 0 23 mol Molêre gaskonstante R 8,3 J K mol Standaarddruk p θ,03 0 5 Pa Molêre gasvolume by STD V m 22,4 dm 3 mol Standaardtemperatuur T θ 273 K FORMULES p V T = p V 2 2 T pv = nrt 2 n = m M c = n V c = MV m n a nb = c V a a c b V b Gedruk met toestemming, Nasionale Departement van Onderwys Maskew Miller Longman, Verken Natuur- en Skeikunde Graad Toets 6: Chemiese verandering Bladsy 6 van 7
(I) H 3 Li 7 Na 23 9 K 39 37 Rb 86 55 Cs 33 87 Fr 2 (II) 4 Be 9 2 Mg 24 20 Ca 40 38 Sr 88 56 Ba 37 88 Ra 226 DIE PERIODIEKE TABEL VAN ELEMENTE 3 4 5 6 7 8 9 0 2 3 (III) 5 B 4 (IV) 5 (V) 6 (VI) 7 (VII) 8 (VIII) 2 He 4 0 Ne 20 8 Ar 40 36 Kr 84 54 Xe 3 86 Rn,0 2,,5 2,0 2,5 3,0 3,5 2,8 3,0 4,0 3 Al 6 C 2 4 Si 7 N 4 5 P 8 O 6 6 S 32 34 Se 9 F 9 7 Cl 35,5 35 Br 80 53 I 27 85 At 0,9,2,5 2, 2,5 2 Sc 45 39 22 Ti 27 3 28 32 Ge 73 50 Sn 3 33 As 75 5 Sb 0,8,0,3,5,6 48 40 23,6 V 5 4 24,5 Cr 52 42 25 Mn 55 43 26 Fe 56 44 27 Co 59 45 28 Ni 59 46 29,6 Cu 63,5 47 30,6 2,0 2,4 Y 89 57 Zr Zn 65 48 Ga 70 49 79 52 Te 28 84 Po 0,8,0,2,4 2,2 2,2 2,2,7,7 2, 2,5 2,5 La 39 89 9 72 Hf Nb 92 73 Mo 96 74 Tc Ru 0 76 Rh 03 77 Pd 06 78 Ag 08 79 Cd 2 80 In 5 8 9 82 Pb 207 22 83 Bi 209 0,7 0,9,6 79 Ta 8 W 84 75 2,0 SLEUTEL Atoomgetal Ac Re 86 29 Cu 63,5 Elektronegatiwiteit Simbool Os 90 Ir 92 Pt 95 Au 97 Hg 20 Tl 204 58 Ce 40 59 Pr 4 60 Nd 44 6 Pm 62 Sm 50 63 Eu 52 64 Gd 57 65 Tb 59 66 Dy 63 90 Th 232 9 Pa 92 U 238 93 Np 94 Pu 95 Am 96 Cm Gedruk met toestemming, Nasionale Departement van Onderwys 97 Bk 98 67 Ho 65 99 Es 68 Er 67 00 69 Tm 69 0 Md 70 Yb 73 02 No 7 Lu 75 03 Lr 0,7 0,9 Benaderde relatiewe atoommassa Maskew Miller Longman, Verken Natuur- en Skeikunde Graad Toets 6: Chemiese verandering Bladsy 7 van 7